Marthinus Smuts Louw

Dr.

Marthinus Smuts (Tinie) Louw (1888 - 1979), was 'n Suid-Afrikaanse finansier. Hy is op 15 Augustus 1888 in Ladismith gebore en ontvang opleiding aan die universiteite Stellenbosch en Edinburgh. Hy gee eers onderwys in die Oranje-Vrystaat en sluit later by Sanlam aan. Hy is die eerste Afrikaner was as aktuaris kwalifiseer. Hy is die stigter van baie belangrike finansiële instellings onder andere Bonuskor, wat kapitaal deur middel van 'n nuwe metode in miljoene gemobiliseer het. Hy is die eerste Suid-Afrikaner wat 'n toekenning uit die Verwoerd-Trust ontvang het. Dit is toegeken in September 1965. Hy sterf op 1 Maart 1979.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

AktuarisBonuskorEdinburghLadismithOranje-VrystaatSanlamSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontKuberkrakerJacques LootsThys die BosveldklongJodeBlack SashKrugerwildtuinTsongaLiefdeBruin huisslangVlinderIronieNarsismeLetterlike en figuurlike taalgebruikBeroerteJeuksiekteSeekatSprokieBek-en-klouseerMenstruasieRuan PienaarApostoliese GeloofsbelydenisStedelike hitte-eilandDurbanKlimaatLiewe HeksieKrieketSportMenseregtedagAgtergrond (narratief)BelastingKangogrotteSpelerposisies in rugbyInflasieMenslike seksuele gedrag20ste eeuMieliestronkKersfeesSirkelWoordBorskankerHoërskool Sentraal, BloemfonteinErosietipesVarkSonMobutu Sese SekoSoogdierDramaVolhoubaarheidHernubare energiePinksterVoedselkettingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMusiekMasturbasieHoofkarakterBreinkaartIsraelg8ftoAtoomMartin Luther King jr.SwangerskapKasteel die Goeie HoopKaapstadse waterkrisis 2015-2018HuisvliegLys van Suid-Afrikaanse musikanteNederlandsPlaasjapieLys van Afrikaanse skrywersWiki CommonsJust NuisanceEben EtzebethDieregeluideTegnologieVerenigde State van Amerika🡆 More