Sanlam

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Lewens Assuransie Maatskappij (Sanlam) is 'n Suid-Afrikaanse finansiële dienstegroep met sy hoofkwartier in Kaapstad.

Dit is op die Johannesburgse Effektebeurs en die Namibiese Aandelebeurs gelys.

Sanlam
Tipe Publieke maatskappy
Gestig 1918
Hoofkantoor Bellville, Suid-Afrika
SleutelpersoneIan Kirk (hoof uitvoerende beampte)
Kobus Möller (finansiële direkteur)
Desmond Smith (voorsitter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieVersekering, bankwese, batebestuur
Inkomste$6,311 miljard (2015)
Werknemers~13 000 (2015)
Webwerfsanlam.co.za

Dit is op 8 Junie 1918 as 'n lewensversekeringsmaatskappy gestig. Sanlam Groep het met verloop van tyd ontwikkel tot 'n gediversifiseerde finansiële dienstemaatskappy. Deur middel van sy besigheidseenhede - Sanlam Persoonlike Finansies, Sanlam Ontluikende markte, Sanlam Beleggings, Sanlam Korporatief en Santam - bied die groep finansiële oplossings vir individue asook institusionele kliënte oor alle marksegmente heen.

Die Sanlam Groep het in Desember 2021 samesprekings met Allianz getree vir die verkryging van die hele groep in Afrika behalwe Suid-Afrika. Samesprekings word gevoer tussen die groep se hoofkwartiere in Kaapstad en München.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

20ste eeuKoolstofSuider-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringRuan PienaarThys die BosveldklongSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHeupDemi Lee MooreBotswanaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Tropiese sikloonProstaatkankerOlimpiese Somerspele 2024BybelAartappelBipolêre gemoedsteuringKaapse VlakteJo BlackKalsiumPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCorioliskragUniversele Verklaring van MenseregteWieg van die MensdomHulpwerkwoordEskomOnderwerp (taalkunde)BraaiDialoog in fiksieVaginale kankerByTaalAkademiaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVulvaOnderwysNedersettingGemeenskapsorganisasieNederlands24 AprilDonderstormSwemDemokrasieGasLangste woordMiddeloorontstekingMagnetismeOranjerivierRoesInleiding tot die genetikaSlag van Cuito CuanavaleKolonisasieMenseregtePinksterPankreasUnited Democratic FrontDeon GrootAfrikaansJesus van NasaretLimpopo (rivier)Intensiewe vormDachshundUitwerking van klimaatsveranderingSirkelHaaieMynbouKernkragElana AfrikaHannes van WykKarnivoorSwawelAkkedisAntisemitismeRuimteWatersuiweringSuid-Afrikaanse InkomstediensEkonomie🡆 More