Marmer-Valkvis

Die Marmer-valkvis (Cirrhitus pinnulatus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Marbled hawkfish.

Marmer-valkvis
Marmer-Valkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cirrhitus
Spesie:
C. pinnulatus
Binomiale naam
Cirrhitus pinnulatus
(Forster, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 28 cm lank en is die grootste spesie van die valkvisse. Sy lyf is groenbruin met drie rye wit kolletjies en verskeie kleiner, donkerbruin kolletjies op die sye. Die onderkant is wit. Hierdie vis leef in beskermde rotskusareas en vlak riwwe waar daar strominge in water wat 1 tot 5 m diep is. Hulle is alleenlopers, ietwat sku en vreet klein vissies en ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Marmer-Valkvis IdentifikasieMarmer-Valkvis Sien ookMarmer-Valkvis BronMarmer-Valkvis Eksterne skakelMarmer-Valkvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepNiersteenShakaKopieregGalileo GalileiRenaissanceBolandse aardbewing van 1969Jan van TonderKatherine JohnsonHemelvaartsdagIronieNeo-NazismePersRekenaarGeskiedenis (vakgebied)EnsiklopedieJavaScriptAnrich HerbstAnale seksAkkedisBiodiversiteitGrondsoorteOrgasmePirow BekkerBloedvergiftigingAfleiding (taalkunde)LeeuPersoonlike voornaamwoordVoegwoordKomplementêre kleurePoësieYsterAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWhatsAppVerenigde KoninkrykCarles PuigdemontEreksiePuntSout (chemiese stof)Suid-Afrikaanse randMickey MuisKolonoskopieDroomKevin RuddWillie JoubertAlkoholismeVryheidsdagOrale seksReënspinnekopDie GeloftePesachJohn Brown (aktivis)EugenetikaNG gemeente TheunissenSeksualiteitSASOLLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WerkersdagHaasPersentasiePampoentjiesKunsmatige algemene intelligensieTrekarbeidMorfeemBywoordWinnie Madikizela-MandelaVaginaC.J. LangenhovenGeelslangSeksuele stimulasieLys van Griekse mitologiese figureOnbemande vliegtuigKlimaatMangel🡆 More