Meitei

Meitei (ꯃꯩꯇꯩꯂꯣꯟ), ook Manipuri genoem, is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,5 miljoen mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Mianmar gepraat word.

Meitei is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Meitei word met die Meitei-alfabet, die Oostelike Nagari-alfabet of die Latynse alfabet geskryf. Dit is die amptelike taal van die deelstaat Manipur en staan vir amptelike doeleindes as Manipuri bekend. Daarbenewens word Meitei in die aangrensende deelstate Assam en Tripura gepraat.

Meitei, Manipuri
ꯃꯩꯇꯩꯂꯣꯟ
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Mianmar Mianmar 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 1,5 miljoen
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Meitei, Manipuri 
Skrifstelsel: Meitei-alfabet, Oostelike Nagari-alfabet, Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: mni
ISO 639-3: mni
Meitei
Die woord "Meitei" in Meitei-skrif

Verwysings

Eksterne skakels

Meitei 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Meitei

Tags:

Amptelike taalAssamBangladesjEngelsHindiIndiëLatynse alfabetLys van nasionale tale van IndiëManipurMianmarTibeto-Birmaanse taleTripura

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakGalileo GalileiTuberkuloseVoedingFiela se kindTikTokSprokieNatuurlike hulpbronOu Apostoliese KerkRina HugoDialoog in fiksieVryheidsdagWaterVrystaatFibonacci-reeksGeboorteIndiëBosbokUnited Democratic FrontSwart menseSikloonBreinvliesontstekingApokriewe boeke3D-rolprentAngolaArendPersoonlikheidBeesvleisKernkragOnderwysGautengVolhoubaarheidMynbouVingerseksFacebookSimboolBloedvergiftigingHeelgetalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVaalrivierGoeie VrydagMiskruierJeugdagInsekNamakwalandVolhoubare ontwikkelingJan-Willem BreureAmhariesMenslike skeletSekondêre sektor van die ekonomieWoestynAfrikaHoenderKoppeltekenXenofobieAustraliëNasionalismeSarel Jacob PretoriusHeks van HexrivierKrokodilLoodVersoeningsdagWikipediaGroot DepressieKoorsBraaiJodeAntisemitismeNadia ValvekensApartheidEjakulasieEksponentTolla van der Merwe🡆 More