Mandriva Linux (voorheen Mandrake Linux) is 'n Linux verspreiding wat deur Mandriva (eens Mandrakesoft) vrygestel word.
Die eerste weergawe is in Julie 1998 uitgegee en was gebaseer op Red Hat Linux (weergawe 5.1) en KDE (weergawe 1.0). Sedertdien het hulle begin wegbeweeg vanaf Red Hat en oorspronklike sagteware geskryf wat help om stelsels makliker te installeer. Mandriva Linux was oorspronklik geskep deur Gaël Duval, wat ook die mede-stigter van Mandrakesoft was.
Mandriva Linux 2010.1 | |
Webwerf: | www.mandriva.com |
Bedryfstelsel-familie: | Linux |
Bronkodemodel: | Vrye en Oopbron Sagteware |
Jongste stabiele uitgawe: | 2011 / 28 Augustus 2011 |
Paketbestuurder: | urpmi |
Platforms wat ondersteun word: | i386, x86-64 |
Kerntipe: | Monolitiese kernel |
Lisensie: | GPL |
Om sagteware te installeer word die urpmi sisteem gebruik, wat spesifiek vir Mandriva ontwerp is.
Mandriva is (soos meeste ander Linux verspreidings) ook in Afrikaans beskikbaar.
Die ontwikkelings weergawe van Mandriva staan bekend as die "Cooker". As die weergawe gereed is word dit vrygestel as die volgende stabiele weergawe.
Jaar | Weergawe Nommer | Weergawe Naam |
---|---|---|
1998 | 5.1 | Venice |
1998 | 5.2 | Leeloo |
1999 | 5.3 | Festen |
1999 | 6.0 | Venus |
1999 | 6.1 | Helios |
2000 | 7.0 | Air |
2000 | 7.1 | Helium |
2000 | 7.2 | Odyssey (called Ulysses during beta) |
2001 | 8.0 | Traktopel |
2001 | 8.1 | Vitamin |
2002 | 8.2 | Bluebird |
2002 | 9.0 | Dolphin |
2003 | 9.1 | Bamboo |
2003 | 9.2 | FiveStar |
2004 | 10.0 | Community and Official |
2004 | 10.1 | Community |
2004 | 10.1 | Official |
2005 | 10.2 | Limited Edition 2005 |
2005 | 2006.0 | Mandriva Linux 2006 |
2006 | 2007 | Mandriva Linux 2007 |
2007 | 2007.1 | Mandriva Linux 2007 Spring |
2007 | 2008.0 | Mandriva Linux 2008 |
2008 | 2008.1 | Mandriva Linux 2008 Spring |
2008 | 2009.0 | Mandriva Linux 2009 |
2009 | 2009.1 | Mandriva Linux 2009 Spring |
2009 | 2010.0 | Mandriva Linux 2010 (Adélie) |
2010 | 2010.1 | Mandriva Linux 2010 Spring (Farman) |
2011 | 2011.0 | Hydrogen |
Wiki Commons bevat media in verband met Mandriva. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mandriva Linux, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.