Madona

Madona (Duits: Madohn) is 'n stad in die ooste van Letland.

    Om nie met die aktrise Madonna verwar te word nie.

Die plek is in 1926 tot 'n stad verklaar en ressorteer onder die gelyknamige munisipaliteit, Madonas novads. Die hoogste berg van Letland, die Gaiziņkalns, is nabygeleë.

Madona

Madona
Kaart Wapen
Madona
Madona
Vlag
Madona
 Land Vlag van Letland Letland
 Administratiewe gewes Madona
 Koördinate 56°51′N 26°13′O / 56.850°N 26.217°O / 56.850; 26.217
 Stigting 1926
 Duitse naam Madohn
 Oppervlakte:  
 - Totaal 10.5 vk km
 Hoogte bo seevlak ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2016) 7971
 - Bevolkingsdigtheid 759/vk km
 Etniese groepe:  
 - Lette 80,3%
 - Russies 14,7%
 - Wit-Russies 1,7%
 Tydsone EET (UTC+2)
 - Somertyd EEST (UTC+3)
 Amptelike webwerf www.Madona.lv

Verwysings

Tags:

DuitsLetland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieBreinvliesontstekingBurgerregteBreinVars waterKommunikasieMenseregtedagBloedvergiftigingSkarlakenkoorsTsongaVryheidsdagSwitserlandAppelRoesCleopatra VIIEkonomiese sektorEskomWeer (meteorologie)Klein gekolde katCheslin KolbeNaaldekokerAfrikaanse woordelys en spelreëlsAngolaElana AfrikaWhatsAppPeriodieke tabelJapanPesachKompasNag van die lang messePuntBeaufortskaalHoofkarakterRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HibernasieBlaarOntdekking van die chemiese elementeJesus van NasaretEreksieDesimale breukeKweekhuiseffekEkonomie van Suid-AfrikaGautengLieweheersbesieIngenieursweseKoolstofOrale seksInsekDwelmmiddelSeptimius AwardsKrimpvarkieAfro-AmerikanersEugenetikaSendelingposisieWoordsoortLika BerningAvbobDemi Lee MooreVulkanismeMusiekDokterXhosaGemeenskapSteenkool in Suid-AfrikaOogproblemeSportPlae van EgipteSomerSeksuele stimulasieTaalIntensiewe vormAfrikanersKatherine Johnson🡆 More