Letlanders

Die Letlanders (Lets: latvieši, Lyfs: leţlizt) of Lette is 'n Baltiese nasie en etniese groep inheems aan Letland wat 'n gemeenskaplike Letse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Lets as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Lets.

Alternatiewelik is Letlanders diegene wat in Letland woon of in Letland gebore is.

Letlanders

LetlandersLetlandersLetlandersLetlandersLetlanders
LetlandersLetlandersLetlandersLetlandersLetlanders
LetlandersLetlandersLetlandersLetlandersLetlanders
LetlandersLetlandersLetlandersLetlandersLetlanders


Totale bevolking: ca. 1,55 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Letland Letland 1,2 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 82 053
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 39 000
Vlag van Duitsland Duitsland 27 752
Vlag van Kanada Kanada 27 355
Vlag van Brasilië Brasilië 25 000
Flag of Ireland Ierland 20 593
Vlag van Australië Australië 20 124
Vlag van Rusland Rusland 20 068
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 20 000
Vlag van Noorweë Noorweë 8 077
Vlag van Oekraïne Oekraïne 5 079
Vlag van Swede Swede 4 116
Vlag van Denemarke Denemarke 3 799
Vlag van Spanje Spanje 3 711
Vlag van Italië Italië 2 689
Vlag van Litaue Litaue 2 300
Vlag van Estland Estland 1 840
Vlag van Frankryk Frankryk 1 702
Vlag van Belarus Belarus 1 549
Vlag van Nederland Nederland 1 400
Vlag van Finland Finland 1 164
Vlag van Kasakstan Kasakstan 1 123
Vlag van Switserland Switserland 736
Vlag van België België 679
Vlag van Ysland Ysland 654
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 500
Vlag van Venezuela Venezuela 300
Vlag van Moldowa Moldowa 400
Vlag van Portugal Portugal 383
Vlag van Pole Pole 293
Vlag van Georgië Georgië 200
Vlag van Argentinië Argentinië 200
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 193
Vlag van Oostenryk Oostenryk 152
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 140
Vlag van Chili Chili 100
Vlag van Kirgisië Kirgisië 82
Vlag van Griekeland Griekeland 69
Vlag van Kroasië Kroasië 11

Taal: Lets
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Christendom (LutheranismeRooms-Katolieke KerkOosters-Ortodokse Kerk), Dievturība
Verwante etniese groepe: Ander Baltiese volke soos Litauers; Baltiese Duitsers
Letlanders
Burgers en gewone mense in die middeleeuse Lyfland van die 16de eeu

Letlanders vorm die titulêre nasie van Letland, waar hulle sowat 62% van dié land se bevolking uitmaak. Naas Letlanders leef nog minderhede soos Russe (26%), Wit-Russe (3,4%), Oekraïners (2,3%), Pole (2,1%) en Litauers (1,3%) in Letland; 'n historiese minderheid vorm die Baltiese Duitsers wat na die Tweede Wêreldoorlog veral in Duitsland gevestig het.

Wêreldwyd leef sowat 1,55 miljoen Letlanders, waarvan 1,2 miljoen in Letland, 82 053 in die Verenigde State, 39 000 in die Verenigde Koninkryk, 27 752 in Duitsland, 27 355 in Kanada, 25 000 in Brasilië, 20 593 in die Republiek van Ierland, 20 124 in Australië, 20 068 in Rusland en 20 000 in Nieu-Seeland.

Die Letlanders behoort saam met Litauers tot die Baltiese volke, terwyl Estlanders tot die Fins-Oegriese volke behoort en Fins-Oegriese tale praat. Die meeste Letlanders is Christene, veral Lutherane, Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse; gevolg deur ongebonde.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BalteEtniese groepLetlandLetsLyfsMoedertaalNasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die Stem van Suid-AfrikaSuid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSemenFritz WepperDaggaRussiesBorskankerAfrikaanse Hoër SeunskoolCleopatra VIIChristendomFacebookGriekelandVier temperamenteHoofpynErektiele disfunksieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGoudKommunikasieEekhoringReënspinnekopOrgaanDonderstormIngrid JonkerZuid-Afrikaansche RepubliekWikimaniaVlag van AfghanistanAsynSmall HandsGrasEkonomie van Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 2023Woordeboek van die Afrikaanse TaalGeelslangXhosaNierMusiekAkira ToriyamaWerwelkolomWaarheid-en-versoeningskommissieW3CTropiese sikloonVigsAngina pectorisTikTokNoord-AmerikaByvoeglike naamwoordVaginale kankerLys van bekende Suid-AfrikanersMolotofbomMusieksimboleDroomLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Menslike penisgroottePolisieJo BlackPampoentjiesAfrikaanse woordelys en spelreëlsOoiApartheidMielieAntarktikaMondEuropese UnieGodsdiensNatuurbewaringSonnestelselBiljoenBloedvergiftiging🡆 More