Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii: Wiki lysartikel

Pous Clemens XII die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1730 tot 1740 het 35 nuwe kardinale aangestel in 15 konsistories.

Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii: Die konsistorie van 4 Augustus 1730, Die konsistorie van 2 Oktober 1730, Die konsistorie van 24 September 1731
Pous Clemens XII

Die konsistorie van 4 Augustus 1730

  • Neri Maria Corsini, apostoliese protonotarius, neef van die pous.

Die konsistorie van 2 Oktober 1730

  • Alessandro Aldobrandini, titulêr aartsbiskop van Rodi.
  • Girolamo Grimaldi, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • Bartolomeo Massei, titulêr aartsbiskop van Athene.
  • Bartolomeo Ruspoli, apostoliese protonotarius..

Die konsistorie van 24 September 1731

  • Vincenzo Bichi, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
  • Sinibaldo Doria, aartsbiskop van Benevento.
  • Giuseppe Firrao, aartsbiskop-biskop van Aversa.
  • Antonio Saverio Gentili, titulêr aartsbiskop van Petra.
  • Giovanni Antonio Guadagni, O.C.D., biskop van Arezzo.

Die konsistorie van 1 Oktober 1732

  • Troiano Acquaviva d'Aragona, titulêr aartsbiskop van Larissa.
  • Agapito Mosca, priester van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 2 Maart 1733

  • Domenico Riviera, apostoliese protonotarius.

Die konsistorie van 28 September 1733

  • Marcello Passeri, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
  • Giovanni Battista Spinola, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 24 Maart 1734

  • Pompeio Aldrovandi, titulêr patriarch of Jerusalem.
  • Serafino Cenci, aartsbiskop van Benevento.
  • Pietro Maria Pieri, O.S.M., prior-generaal van sy orde.
  • Giacomo Lanfredini, sekretaris van die Tridentine Raad.

Die konsistorie van 17 Januarie 1735

  • Giuseppe Spinelli, aartsbiskop van Napels.

Die konsistorie van 19 Desember 1735

  • Luis Antonio Jaime de Borbón y Farnesio, kroonprins van Spanje.

Die konsistorie van 20 Desember 1737

  • Tomás de Almeida, patriarg van Lissabon.
  • Henri-Osvald de la Tour d'Auvergne de Bouillon, aartsbiskop van Vienne.
  • Joseph Dominicus von Lamberg, prins-biskop van Passau.
  • Gaspar de Molina y Oviedo, O.E.S.A., biskop van Málaga.
  • Jan Aleksander Lipski, biskop van Krákow.
  • Raniero D'Elci, titulêr aartsbiskop van Rodi.
  • Carlo Rezzonico, senior, later Pous Clemens XIII.

Die konsistorie van 23 Junie 1738

  • Domenico Silvio Passionei, titulêr aartsbiskop van Efese.

Die konsistorie van 19 Desember 1738

  • Silvio Valenti Gonzaga, titulêr aartsbiskop van Nicea.

Die konsistorie van 23 Februarie 1739

  • Gaetano Stampa, aartsbiskop van Milaan.
  • Pierre-Guérin de Tencin, aartsbiskop van Embrun.

Die konsistorie van 15 Julie 1739

  • Marcellino Corio, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 30 September 1739

  • Prospero Colonna, ouditeur van die Apostoliese Kamer.
  • Carlo Maria Sacripante, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.

Verwysings

Tags:

Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 4 Augustus 1730Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 2 Oktober 1730Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 24 September 1731Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 1 Oktober 1732Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 2 Maart 1733Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 28 September 1733Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 24 Maart 1734Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 17 Januarie 1735Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 19 Desember 1735Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 20 Desember 1737Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 23 Junie 1738Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 19 Desember 1738Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 23 Februarie 1739Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 15 Julie 1739Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii Die konsistorie van 30 September 1739Lys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii VerwysingsLys Van Kardinale Aangestel Deur Pous Clemens Xii17301740PousPous Clemens XIIRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseGerrie PretoriusAmhariesSally EsterhuizenEthiopiëGeldKrampLys van NG gemeentesKwikstertjieWortelChris BlignautJeuksiekteEpilepsieKaapstadTarentaleNaaktheidSonwyserHomofoon1652WaterSeksuele penetrasiePornhubSmall HandsNieu-SeelandEnsiemWaterbesoedelingNiersteenVerkragtingNumeriese en meetkundige patroneEuropaWetenskaplike klassifikasieDanie du ToitAurora (astronomie)BysteekKonsentrasiekampPaaseierDomineeHernubare energieWolkSerge DassaultGodAfkortingJada FireKookkunsPretoriaHendrik HofmeyrLongVaginale kankerAgorafobieHadjOraniaEkologieHugenootHendrik PrinslooSkipAnette EngelbrechtJan BloukaasKoppeltekenRobin WilliamsChetan BhagatLimfvatstelselMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPankreasWikiArmeniëTurksvyAfrikaanse taalleerLongontstekingKeiskammahoekAnrich HerbstIntensiewe vormSlag van BloedrivierDuitse nasionale rugbyspanMantisAngkor Wat🡆 More