Louis Karol: Suid-Afrikaanse argitek

Louis Karol (30 Junie 1928–19 Julie 2021) was ’n Suid-Afrikaanse argitek.

Louis Karol: Suid-Afrikaanse argitek
Die Portside Tower, Kaapstad se hoogste wolkekrabber. Louis Karol se firma het dit ontwerp.

Hy is in Litaue gebore en het in 1936 saam met sy Joodse gesin na Suid-Afrika geïmmigreer. Pas nadat hy aan die Universiteit van Kaapstad afstudeer het, het hy in 1952 sy eie praktyk geopen. Sy firma het twee pryse van die Instituut van Argitekte gewen, een vir ’n skool en die ander vir ’n kantoorblok. Van sy prestigeprojekte sluit die hotelle Cape Grace, Table Bay en Cape Sun in.

Bronne

Verwysings

Tags:

19 Julie1928202130 JunieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse GrensoorlogBelastingSeksuele opwekkingStedelike hitte-eilandAppel (sanger)AlkoholismeHerpes simplexDuitse maselsWiskundige terminologieCarike KeuzenkampWêreldboekedagRugbywêreldbeker 2023AborsieEuropaOrthopteraKoolhidraatLys van Kaapstad se voorstedeHaasJoodse kalenderGoogle TranslateJeuksiekteJan van RiebeeckJo BlackEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAnale kankerJohan BadenhorstChapmanspiek-rylaanRymWoordsoortHolocaustKoerantOlimpiese SpeleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHannes van WykMenslike skeletDurbanPikkewynSuid-Afrikaanse randPapierKrimpvarkieKoos du PlessisMeeueLeestekenLionel MessiFabelIdioomGewone breukeAngolaBeëdigde verklaringHipotese16 NovemberUnited Democratic FrontKompasInsekAfrikaansSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTolla van der MerweReënGeskiedenis van Suid-AfrikaSonnetE-posBek-en-klouseerGrootste rampe in Suid-AfrikaPaasfeesAvbobFranse RewolusieAtoomSwawelGetalMark (ekonomie)SwartkwasmuishondPerdebyeTsoenamiAngolese BurgeroorlogBloedvergiftigingTiener🡆 More