Loef- En Lykant

Die loefkant of loef is die kant op 'n seilskip waar die wind vandaan kom in teenstelling met die lykant oftewel die kant waarna die wind waai.

'n Seilskip word loefgierig genoem as dit geneig is om teen die wind in te draai as die roer losgelaat word. Die meeste seilskepe is effe loefgierig.

Loef- En Lykant
Die loef- en lykant van 'n skip

'n Seilskip wat by 'n ander skip verbyseil sal dit by voorkeur aan die loefkant doen, sodat die ander skip die vuil wind en die daarmee gepaardgaande verlies aan vaartsnelheid ervaar.

Die gesegde, om iemand die loef af te steek beteken dus om iemand voor te wees, te oortref of verby te steek.

Sien ook

Tags:

Roer (skip)SkipWind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliumBloemfonteinDuitse maselsKarooPriemgetalNic de JagerWikipediaKoos BekkerLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeHTMLDie BylWebblaaierDikdermDeborah AdairVratGeelstertTuisbladRekenaarVerslankingHernubare energieGeskiedenis van AfrikaansKoöperasiestoriesTandbederfRadioWaterpokkiesLewerSendelingposisieTropiese sikloonGamelanOlimpiese godeProtestantismeBonnie TylerBorskanker2023Jacques Loots.luInflasieDierAbsesEkologieErektiele disfunksieGarsLisa AnnAuschwitz-konsentrasiekamp2001MaagsweerSteve BikoPampoentjiesJeuksiekteHondSwaziDramaSonpaneelJannie du ToitAdolf HitlerKonsentrasiekampSkoonma-se-tongDisinformasieSlag van Cuito CuanavaleLord’sGianna MichaelsKrapASuid-AfrikaComrades-maratonProstaatkankerLys van NG gemeentesTussenwerpselNederduitse Gereformeerde KerkArabiesNarkoseNuwe TestamentHeks van HexrivierNierversaking🡆 More