Langwang-Kurper

Die Langwangkurper (Sargochromis greenwoodi) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Kafuerivier.

In Engels staan die vis bekend as die Deepcheek bream.

Langwangkurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Regan, 1920)
Spesie:
S. greenwoodi
Binomiale naam
Sargochromis greenwoodi
(Bell-Cross, 1975)

Voorkoms

Die vis se kleur is olyfgroen met twee swart horisontale bane oor die lyf waarvan een in die middel van die lyf is en die ander baan hoër op is. Die vinne is donker grysgroen en die onderkant van die stertvin het 'n rooi skynsel. Die mannetjie se dorsale vin het 'n rooi rant met donkergrys kolletjies op die membraan. Die analevin het 'n geel rant en rye oogvlekke. Broeiende mannetjies het 'n diep rooi skynsel op die kop en voorste gedeelte van die liggaam. Die vis word tot 30 cm lank.

Habitat

Die vis is skaars en leef in stil of stadigvloeiende water met digte plantegroei. Hulle vreet hoofsaaklik insekte, klein slakke en ander ongewerweldes, en soms ook klein vissies. Die wyfie is 'n mondbroeier en hulle broei in die somer.

Sien ook

Eksterne skakels

Bron

Verwysings

Tags:

Langwang-Kurper VoorkomsLangwang-Kurper HabitatLangwang-Kurper Sien ookLangwang-Kurper Eksterne skakelsLangwang-Kurper BronLangwang-Kurper VerwysingsLangwang-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VioolDiskriminasieCarles PuigdemontWortelVigsNarkoseNedersettingDesmond TutuOntdekking van goud in Suid-AfrikaNederlandsVoedingAtlantiese OseaanWet op NaturellengrondDuitse maselsErfenisMaagsweerAfrikaPersOorstromingKonflik (proses)VaalrivierBloeddrukHeupSekondêre sektor van die ekonomieEskomTandbederfOnderhandelinge om apartheid te beëindigLandbouEierstokC.J. LangenhovenVoorvoegselStadSeekoeiOrgasmePankreasXenofobiePastoorLys van Suid-Afrikaanse musikanteCradock-4Griekwa-AfrikaansBynierMateriaalMickey MuisDolfynMenseregtedagVratSkoenlapperDuitsJohn Brown (aktivis)Johann de LangeAarverkalkingInfeksieKoue OorlogKrugerwildtuinBysteekEben EtzebethDieremishandelingLionel MessiGeweldRuimteKrokodilIntensiewe vormCheslin KolbeKrieketSias ReineckeKindersiektesLeierskapVolstruisVryheidsdagVoëlEkologieKunsmatige intelligensieSlag van BloedrivierKaapse VlakteEnkelvoudige sin🡆 More