Kunene-Kurper

Die Kunene-kurper (Sargochromis coulteri) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier in Namibië en Angola voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Cunene bream.

Kunene-kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Regan, 1920)
Spesie:
S. coulteri
Binomiale naam
Sargochromis coulteri
(Bell-Cross, 1975)

Voorkoms

Die onvolwasse vis is lig tot olyfgroen en daar is donker kolle op die vinne. Die volwasse visse is olyfgroen met grysgroen vinne wat 'n rooi skynsel op het. Daar is roesbruin kolle by die basis van die skubbe. Mannetjies het rooi kolle op die membraan van die vinne en daar is eiervormige kolle op die analevin. Die pensvin is dofkleurig. Die vis word tot 22 cm lank.

Habitat

Geen inligting is beskikbaar nie.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kunene-Kurper VoorkomsKunene-Kurper HabitatKunene-Kurper Sien ookKunene-Kurper Eksterne skakelKunene-Kurper BronKunene-Kurper VerwysingsKunene-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ayrton SennaMoedersdagLenteVaginaDie GelofteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSwamLeonardo da VinciLeeuTierAlliterasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPablo PicassoLoodGesondheidPlaasjapiePaulus van TarsusJaco JacobsBevolkingKoolstofOmkoperySowjetunieLandbou in Suid-AfrikaWolfHannes van WykOssewaRymAkademiaCovid-19-pandemieKankerVleilandByeboerderyFacebookCeresTrekarbeidVoornaamwoordMaanfaseNatuurrampFibonacci-reeksDroogteOlifantArmoedeverligtingGeslagsgelykheidBTWEskomLewerVormBrongitisEugenetikaBeaufort-WesWater (molekuul)Suid-Afrikaanse referendum van 1992TsoenamiRichard GaddMasturbasieKindermishandelingKulturele diversiteitCristiano RonaldoSeeAkuutSewe doodsondesViëtnamoorlogWaterbesoedelingDokterSwawelBesoedelingBrandAfrikanersKlimaatPNGAkkedisMuishondSportChemiese reaksieAustralië🡆 More