Bruinkol-Kurper

Die Bruinkol-kurper (Serranochromis thumbergi) is 'n varswatervis wat in die Okavango-, Kunene- en Kafueriviere en boonste gedeelte van die Zambezirivier voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Brownspot largemouth.

Bruinkol-kurper
Bruinkol-Kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Regan, 1920)
Spesie:
S. thumbergi
Binomiale naam
Serranochromis thumbergi
(Castelnau, 1861)

Voorkoms

Die wyfie is grysbruin en die vinne is blougrys met ligte blou rante. Die mannetjie is olyfbruin en die skubbe is roesrooi in die middel. Die onderkant van die kop en onderkant van die vis is roomkleurig en die pensvinne is geel terwyl die stert- en dorsalevinne olyf is met geel rante. Die anale vin is liggeel met oranje kolle op. Die vis word tot 33 cm lank en weeg ongeveer 1.2 kg. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 0.215 kg.

Habitat

Die vis leef in vloedvlaktes, kanale en lagunes maar verkies oop water. Hulle vreet insekte, krappe en vis. Die vis is hoofsaaklik 'n sportvis.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Bruinkol-Kurper VoorkomsBruinkol-Kurper HabitatBruinkol-Kurper Sien ookBruinkol-Kurper Eksterne skakelBruinkol-Kurper BronBruinkol-Kurper VerwysingsBruinkol-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingGordelroosNemunasSelfieSwitserlandMaroela MediaOnse VaderDonderstormKlem-in-die-kaakLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandHerfsAntjie KrogLys van elemente volgens simboolIronieEngelsEnsiklopedieHemelvaartsdagTweede Nuwe JaarBosluisbytkoorsFrankrykLikkewaanPeach van PletzenBloemfonteinAfrikaanse Protestantse KerkRenteInfeksieVerenigde State van AmerikaMetaalGrondsoorteKoos KombuisPersoonlikheidFinale OplossingFinansiële staatSwaweldioksiedProteïenDuitse maselsOnderwysDulcie van den BerghMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVoorvoegselLyfstraf in skoleAuschwitz-konsentrasiekampPornografieSkoolLuislangeRepubliek van Zoid AfrikaVrymesselaryArmoedeWerkwoordSikloonKlimaatsverandering in AfrikaMiskruierBeaufortskaalWinnie Madikizela-MandelaMiltGriekse mitologiePikkewynAlliterasieVreesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Afro-AmerikanersVaalrivierGalblaasAfleiding (taalkunde)KrieketMantisTrevor NasserCorioliskragNetbalMonopoliePrimêre sektor van die ekonomieVrouOrkney Snork NieVulkanismeRivierKatoen🡆 More