Kroon-Soldaat

Die Kroon-soldaat (Sargocentron diadema) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en warm waters van die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Crown Squirrelfish.

Kroon-soldaat
Kroon-Soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sargocentron
Spesie:
S. diadema
Binomiale naam
Sargocentron diadema
(Lacepede, 1802)

Voorkoms

Kroon-Soldaat 
'n Kroon-soldaat

Die lyf het afwisselende horisontale rooi en silwer-wit strepe op. Die dorsale vin is donkerooi tot swart en die strale se punte is wit en daar is ook 'n dowwe wit of lig rooi horisontale streep deur die dorsale vin. Die vis word tot 21 cm groot.

Habitat

Die vis leef in rots- en koraalriwwe in water wat 2 – 30 m diep is en vreet bodem skaaldiere en wurms. Gedurende die dag kruip die vis weg in die rif. Die vis kan in 'n akwarium oorleef.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kroon-Soldaat VoorkomsKroon-Soldaat HabitatKroon-Soldaat Sien ookKroon-Soldaat BronKroon-Soldaat VerwysingsKroon-Soldaat Eksterne skakelKroon-Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Romeinse RykVingerseksSkarlakenkoorsHeidelberg, GautengResensieBosluisbytkoorsSonLeierWiskundige terminologieSlangTierWapen van Suid-AfrikaToekoms van die AardeNiemetaalSekondêre sektor van die ekonomieSomerBrandmondsindroomDysselsdorpSlimfoonIngenieursweseAfrikaanse woordelys en spelreëlsLeierskapGeslagsgelykheidHage GeingobStaat PalestinaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Greta ThunbergBeaufortskaalSuiwelprodukTikTokByung-Chul HanKlimaatveranderingSkoolSelfstandige naamwoordDuitsGeskiedenis van Suid-AfrikaNatriumtiosulfaatVerenigde KoninkrykMisdaadVleilandTrevor NasserMetafoorAdolf HitlerFabelKernkragHorlosieAntjie KrogAfrikaBlack SashToringSuid-Afrikaanse randBloedvergiftigingSuid-Afrikaanse GrensoorlogDwelmmiddelStruktuur van die AardeDigvormSkoenlapperBruin huisslangLimfvatstelselVolhoubaarheidKolonoskopieFiela se kindJo BlackAnale kankerDokterKasteel die Goeie HoopVoegwoordDroomWiskundeSeksuele stimulasieHartSonnestelselLongHoenderJazz🡆 More