Kamieskroon: Dorp in Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kamieskroon is 'n dorpie in die hartjie van Namakwaland, sowat 67 km suid van Springbok en 46 km noord van Garies in die Noord-Kaap, Suid-Afrika geleë.

Kamieskroon
Die NG kerk op Kamieskroon
Die NG kerk op Kamieskroon
Kamieskroon is in Noord-Kaap
Kamieskroon
Kamieskroon
Kamieskroon: Dorp in Noord-Kaap, Suid-Afrika Kamieskroon se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°12′S 17°56′O / 30.200°S 17.933°O / -30.200; 17.933 17°56′O / 30.200°S 17.933°O / -30.200; 17.933
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKamiesberg
Stigting1924
Oppervlak
 • Totaal8,78 km2 (3,39 vk. myl)
Hoogte
750 m (2 460 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal893
 • Digtheid102/km2 (260/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.0%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense76.1%
 • Swart mense10.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.9%
 • Tswana 1.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
8241
Skakelkode027

Geskiedenis

Dit het in 1924 ontstaan toe die hele dorpie Bowesdorp 7 km suid hierheen verskuif is weens laasgenoemde se ligging in 'n smal kloof waar daar 'n gebrek aan water was. Die eerste NG gemeente in Namakwaland is in 1850 op Bowesdorp gestig, maar ná die verskuiwing het Kamieskroon sy eie NG gemeente in 1938 gekry. Die kerkgebou van klip in die middel van die dorp is 'n besonderse kenmerk van Kamieskroon. Die Khoi het na die omliggende berge as "Thamies" verwys. Die koppie by die dorp het 'n eienaardige piek wat aan 'n kroon herinner. Vandaar die naam.

Suid van die dorp, langs die pad na Garies, is die graf van 'n gesneuwelde Britse soldaat, lt. Charles Darter, te sien. Die N7 nasionale pad gaan deur Kamieskroon.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpGariesNamakwalandNoord-KaapSpringbok, Noord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetaalAppel (sanger)AsiëZoeloesSeekoeiTsoenamiSomerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSamestellingSwangerskapMondGroepsgebiedewetAfrikaThabo MbekiIslamitiese StaatAspoestertjieJudaïsmeHeidelberg, GautengWikipediaVerkleurmannetjieEerste WêreldoorlogGalileo GalileiSeksueel oordraagbare infeksieBosluisInligtingHoofstadGroot vyfDemografie van Suid-AfrikaBorsKangaroeStilleweOrthopteraCarles PuigdemontBiologieDesmond TutuLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jaco JacobsMaselsKunsmatige intelligensieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWaterNederduitsch Hervormde KerkFamilie (verwantskap)HindoeïsmeAalwynLys van Joodse feeste en herdenkingsSeksuele penetrasiePuberteitGreen PornoNederlandsByvoeglike naamwoordMiteSwartbewussynsbewegingSelfiePaddaProstaatkankerSuid-EuropaKatoenTweede WêreldoorlogMuskietPubliekGianna MichaelsKwaZulu-NatalMielieElektroniese of digitale mediaLys van kinderspeletjiesDierRivierSpreeuKaartBernice WestSeksismeSkaapBreinvliesontstekingWaterbesoedelingTaal🡆 More