Koudebergpas: Bergpas in Suid-Afrika

Die Koudebergpas (Koubergpas, Kleinhoogpas) is ‘n pas op die P2262-pad in die Sederberge.

Hierdie pas is by nagenoeg 32° 16′ suid en 19° 12′ oos. Dit is dus net noordwes van Wupperthal en suid van Hoek se Bergpas.

Dit is ‘n kort steil pas op ‘n smal grondpad. ‘n Maksimum helling van 1:6 word bereik.

Lees ook

Verwysings

Bronnelys

  • Index of Cape Mountain Passes. samountainpasses.co.za
  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com

Tags:

Sederberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvySuiwelprodukDie GelofteInflasieHaaieSeksuele penetrasieAfrikaanse TaalmonumentDelft, KaapstadStaatstoelaeKinderregteYslandStaat PalestinaNG gemeente TheunissenJohan VorsterCremonaOrthopteraJesus van NasaretLys van kinderspeletjiesTsoenamiEierstokGoogle TranslateSamestellingCoca-ColaBotswanaSteve HofmeyrDie Stem van Suid-AfrikaNatuurbewaringMartin Luther King jr.SelfieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCurly HowardNoord-KaapJudaïsmeVersamelnaamGrootste rampe in Suid-AfrikaKommaMenslike skeletBrandmondsindroomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSelfoonAdolf HitlerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVars waterMobutu Sese SekoPad na jou hartReënspinnekopTrigeminale neuralgieToestand van materieCeresEkonomieIrma SternSkoolVratNatriumtiosulfaatAbstraksie (rekenaarwetenskap)Limpopo (rivier)VisSteenkool in Suid-AfrikaAanhalingstekensTermietSkildklierHomofoonWikipediaByung-Chul HanMaagsweerGriepEkologieMaagPersLetterlike en figuurlike taalgebruikKweekhuisgasEnkelvoudige sinKlein gekolde katIndustriële RevolusieAnneli van Rooyen🡆 More