Koningklipvis

Die Koningklipvis (Genypterus capensis) is 'n gesogte vis wat endemies is aan Suider-Afrika en wat voorkom vanaf Swakopmund tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as die Kingklip.

Koningklipvis
Koningklipvis
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Genus:
Genypterus
Spesie:
G. capensis
Binomiale naam
Genypterus capensis
(Smith, 1847)

Voorkoms

Die kop en lyf is 'n dowwe pienk kleur. Die vis word tot 1,5 m lank en 15 kg swaar. Die dorsale en anale vinne is lank en kom saam by die stertvin. Die bekkenvin is twee dun strale onder die ken en die skubbe is klein.

Habitat

Die vis leef in rotsareas op die kontinentale bank en die boonste gedeelte daarvan in water wat 50 – 550 m diep is. Die vis is naglewend en vreet bodemvis, skaaldiere en tjokka. Die vis het groot kommersiële waarde.

Bronne

Sien ook

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Koningklipvis VoorkomsKoningklipvis HabitatKoningklipvis BronneKoningklipvis Sien ookKoningklipvis Eksterne skakelKoningklipvis VerwysingsKoningklipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondOplossing (chemie)Lys van bekende Suid-AfrikanersLabia (geslagsdele)MaatskappyBruin menseVierde Industriële RevolusieTweede WêreldoorlogSharpeville-slagtingYouTubeReënBysteekSlangChatGPTTienerKatoenSiekteAnale kankerKompasKoperSuid-Afrikaanse ReserwebankBlack SashVlekvrye staalWolkWater (molekuul)HeelgetalSias ReineckeBrandbergMidde-OosteBernice WestToerismeSaartjie BaartmanVulkaanFamilie (verwantskap)MetaalBurgerregteVeerSprokieSelfstandige naamwoordBreyten BreytenbachTegnologieKernkragVratSwart nasionalismeWitrenosterAfrikanernasionalismeSkarlakenkoorsJan-Willem BreureGeweldGeskiedenis van AfrikaansNarsistiese persoonlikheidsteuringBTWArendTelkomMenstruasieDoopGautengBoelieryKontinentIndustriële RevolusieKarooDrakensbergeErektiele disfunksieBywoordMeningsverskil oor aardverwarmingToekoms van die AardeDie GelofteC.J. LangenhovenBek-en-klouseerDierWerkloosheidNic de JagerStollingsgesteenteNommertekenAfrikaanse TaalmonumentGroepsgebiedewetSuurstof🡆 More