Klas 26-Stoomlokomotief

Die Klas 26 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë herbou en gebruik is op hooflyne.

Suid-Afrikaanse Klas 26 4-8-4
Klas 26-Stoomlokomotief
Die Red Devil te Pretoria, Transvaal, 25 April 1981
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Suid-Afrikaanse Spoorweë
Vervaardiger Oorspronklik gebou as Klas 25NC deur Henschel & Son
Serienommer 28769
Klas SAR Klas 25NC
Vervaardig 1953
Aantal gebou 50
Herbouer Suid-Afrikaanse Spoorweë
Herboudatum 1981
Aantal herbou 1
Bouspesifikasies
Konfigurasie 4-8-4 "Northern"
Spoorbreedte Kaapspoor (1 067 mm)
Voorwielomtrek 762 mm (30 dm)
Dryfwielomtrek 1 520 mm (60 dm)
Agterwielomtrek 762 mm (30 dm)
Wielbasis Totaal: 24.808 m
Enjin: 11.582 m
Tender: 9.754 m
Lengte 27.903 m
Hoogte 3.962 m
Raamwerk Gietstaal
Massa op dryfwiele 74.8 t
Lokomotiefmassa 123.0 t met vrag
Tendermassa 44.1 t (97,300 lb) leeg
120.8 t met vrag
Gesamentlike massa 181.5 t leeg
236 t met vrag
Tendertipe EW2
* 3-as boegies
* 864 mm wiele
* Lengte 13.068 m
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 19.7 t
Waterkapasiteit 48 000 ℓ
Stoomketel 1.934 m binne diameter
5.791 m binne lengte
Stoomketeldruk 1 550 kPa
Vuurroosteroppervlak 6.503 m2
158 buise met 63.5 mm omtrek
40 buise met 140 mm omtrek, totaal 284.190 m2
– Vuurkas 27.313 m2
288.35 m2
Oorverhitteroppervlak 94.23 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 610 mm boor
711 mm slag
Klepwerk Walschaerts
Klepsoort 310 mm diameter
Klepslag 156 mm
Klepnaloop 55 mm
Werkverrigting
Trekkrag Maksimum behaal: 3 350 kW (4 490 pk) teen 75.5 km/h (46.9 mpu)
Lokomotiefremme Vakuum
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Spoornet
Aantal in klas 1
Vlootnommer(s) 3450
Bynaam Red Devil
Eerste tog 6 Februarie 1981

Eksterne skakels

Verwysings


Tags:

StoomlokomotiefSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieVryheidsdagKlitorisParlement van Suid-AfrikaKrugerwildtuinKanadaGesondheidTaalMikro-ekonomieKindersiektesJeuksiekteGroot Sfinks van GizaAl-Masdjid an-NabawiSteve BikoMasizole MnqaselaKimberleyAfrikaMasturbasieSwaziRina HugoSkerpioenWikiquoteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GesagKoopkragpariteitErtjieChemiese reaksieSamestellende afleidingOnomatopeeJennifer ZamudioKoos KombuisSterSeksismeKatjieLatynRob HersovPeach van PletzenPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaByeboerderyGriekwa-AfrikaansErfenisMartin BesterOu Apostoliese KerkMonopolieAngssteuringSBrandLiefdeTuisbladTweede WêreldoorlogMensVerkleurmannetjieAtleetvoetKolitisDie GelofteOlifantCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSias ReineckeMurraysburgTennisSamestellingAarde se atmosfeerEkonomieWiskundeKlereBeaufortskaalGoogle MapsKindermishandelingKoorsblaarSeksBeeldspraakMangelVoortrekkermonumentJenewerbessie🡆 More