Klas Mb Mallet-Stoomlokomotief

Die Klas MB Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë en in diens gestel in 1910 om swaar vragte op die KwaZulu-Natal hooflyn te trek.

Daar was vyf lokomotiewe deur die Amerikaanse maatskappy American Locomotive Company gebou. Hulle is soortgelyk aan Klas MA maar het 'n groter stoomketel gehad en kon meer steenkool dra.

Suid-Afrikaanse Klas MB 2-6-6-0
Klas Mb Mallet-Stoomlokomotief
NGR Mallet no. 337, later Suid-Afrikaanse Klas MB no. 1602, om en by 1918
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper American Locomotive Company
Vervaardiger American Locomotive Company
Serienommer 48337-48341
Model NGR Mallet
Klas Klas MB
Vervaardig 1910
Aantal gebou 5
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-6-0 Mallet
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 28 1⁄2 duim (724 mm)
Dryfwielomtrek 45 1⁄2 duim (1,160 mm)
Wielbasis Totaal: 18.523 m
Enjin: 2.540 m gekoppel
10.109 m totaal
Tender:
1.778 m boegie, 5.436 m totaal
Lengte 21.057 m
Hoogte 3.789 m
Raamwerk staafraam
Asbelasting 17.0 t op 6de dryfwiel
Massa op dryfwiele 83.5 t
Lokomotiefmassa 91.4 t gelaai
Tendermassa 45.7 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 10.2 t
Waterkapasiteit 18,000 l
Stoomketel 1.727 m binnemaat
5.067 m binnelengte
Stoomketeldruk 1 380 kPa
Vuurroosteroppervlak 4.227 m2
260 buise van 57.1 mm diameter
– Vuurkas 14.363 m2
250.913 m2
Silinders Vier
Silindergrootte 711 mm (28 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag 199.0 kN teen 50% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 5
Vlootnommer(s) NGR 337-341
SAR 1602-1606
Plek gebruik KwaZulu-Natal
Afleweringsdatum 1910
Eerste tog 1910
Onttrekkingsdatum 1924

Die lokomotiewe is in 1924 uit diens gestel.

Eksterne skakels

Verwysings


Tags:

American Locomotive CompanyKlas MA Mallet-stoomlokomotiefKwaZulu-NatalLokomotiefSteenkoolSuid-Afrikaanse Spoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoësieBoelieryHartversakingC. Louis LeipoldtBeaufortskaalLys van elemente volgens simboolOligopolieEkonomieRonelda KamferDuitse maselsRugbyEnkelvoudige sinAardeJazzWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAngina pectorisToestand van materieCarike KeuzenkampMcDonald'sStikstofDeelteken en umlautGlasMonopolieKonsentrasiekampNeerslagHibernasieEtniese groepJagluiperdBloedsomloopstelselPaddaSuid-EuropaVerkouePornografieMassaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAkuutAborsie in Suid-AfrikaWaterstofKookpuntSuid-Afrikaanse randRob HersovLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVaginaNoordwesRooikatDesmond TutuApartheidNasiebouLys van politieke partye in Suid-AfrikaNuwe TestamentAkwariumLyfstraf in skoleResensieRenaissanceLandbouGriepChris HaniMaroela MediaHoofpynWitrenosterJan van TonderShakaIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieLien se lankstaanskoeneRacheltjie de BeerAngssteuringSpelerposisies in rugbyKankerPaarl GimnasiumHoenderKoolstofdioksiedIntensiewe vormSkarlakenkoorsVennootskapAfrikaDonkie🡆 More