Kimberleykoester

Die Kimberleykoester (Anthus pseudosimilis) is 'n klein voëltjie wat endemies is aan die savanne-grasvelde in Suid-Afrika en Namibië.

Hierdie voëltjie is eers onlangs beskryf (2002). In Engels staan die voël bekend as die Kimberley pipit.

Kimberleykoester
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. pseudosimilis
Binomiale naam
Anthus pseudosimilis
Liversidge & Voelker, 2002

Identifikasie

Die voël is 18 cm lank en weeg ongeveer 32 gram. Sy vere is hoofsaaklik bruin. Dit lyk baie soos die Nicholsonse koester; die kaakstreep en gesigsmerke is oor die algemeen donkerder en duideliker. Die wenkbroue is ook breër en meer opvallend.

Die kimberleykoester soek insekte op die grond. Dit is monogaam, en die wyfie lê 2 tot 3 blou eiers.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Kimberleykoester IdentifikasieKimberleykoester Sien ookKimberleykoester VerwysingsKimberleykoester BronneKimberleykoester Eksterne skakelsKimberleykoester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWebwerfOrthopteraNasionale VrouedagAvbobEmfiseemNarsistiese persoonlikheidsteuringHeidelberg, GautengSarel Jacob PretoriusEnsiklopedieKriekGalileo GalileiSout (chemiese stof)Kunsmatige intelligensieNatuurrampTarentaleTemperatuurNommertekenAntoniemPeriodieke tabelBestaansboerderySeksuele penetrasieLionel PetersonProvinsies van Suid-AfrikaMoedersdagBysteekSlag van BloedrivierJoodse kalenderMiddelmisbruikWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaChromatografieAnale kankerLien se lankstaanskoeneBeroerteHidroëlektrisiteitSeilvaartVaste stofPlastiek2001AardverwarmingTwaalf Stamme van IsraelKoolhidraatOos-KaapStikstofHernubare energiePablo PicassoLeonardo da VinciBek-en-klouseerChatGPTBerghaanTelevisieSoogdierGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogNamakwalandDiarreeAngolese BurgeroorlogDie GelofteBeesKatoenBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaAborsieLys van bekende Suid-AfrikanersBrandmondsindroomEuropaWitrenosterWortelNaaldekokerTafelsoutPoësieKommaAfrikaanse woordelys en spelreëlsVierde Industriële RevolusieAardbewing🡆 More