Nicholsonse Koester: Voëlspesie

Die Nicholsonse koester (Anthus nicholsoni) is 'n algemene maar gelokaliseerde standvoël wat hoofsaaklik op oop, klipbesaaide heuwelhange in grasveld en savanne voorkom.

Die spesie kom een-een of in pare voor en sit dikwels op rotse, struike of bome. Hulle behoort tot 'n spesie-kompleks met 'n uitgestrekte verspreiding in Afrika en Suid-Asië, wat vroeër onder Anthus similis (Engels: long-billed pipit) verenig is. Die Nicholsonse en miombokoesters word nou egter as aparte spesies in hierdie kompleks beskou. Die Nicholsonse koester is feitlik tot Eswatini, Suid-Afrika, Lesotho en Namibië beperk, waar hul verspreiding dié van kliprandjies, koppies en berghange volg, van seevlak tot in die Lesotho-hoogland. Die voël is 19 cm groot en weeg 30 gram. Dit is vernoem na Francis Nicholson (1843-1925), 'n Engelse katoenhandelaar en amateur-ornitoloog wat 'n belangstelling in die Motacillidae gehad het. In Engels staan dit as "Nicholson's pipit" bekend.

Nicholsonse koester
Nicholsonse Koester: Voëlspesie
A. n. petricolus in KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. nicholsoni
Binomiale naam
Anthus nicholsoni
Sharpe, 1884
Sinonieme

Agrodroma similis

Subspesies

Vyf subspesies word erken:

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukSoweto-opstandPapierEmo AdamsAtlantis, Wes-KaapGoudkus (streek)BysteekManie LibbokVigsByvoeglike naamwoordMandalaGalblaasOseaanIslamitiese StaatStrykysterOraniaToekoms van die AardeTsoenamiJan van RiebeeckEmfiseemSirkusKinderregteSlangAbstraksie (rekenaarwetenskap)Toestand van materieGrondsoortePersCleopatra VIIIntensiewe vormJagluiperdGeslagsgelykheidVarkgriepAnale seksArthur GrumiauxSekondêre sektor van die ekonomieOogproblemeSowjetunieVoortrekkersMaroela MediaOlimpiese Somerspele 2024Erns GrundlingPenisLuiperdWetenskaplike klassifikasieDiskriminasieAkademiaSomerBeroerteVerantwoordelikheidC. Louis LeipoldtLidwoordKunselementeStaalSpelerposisies in rugbyVryheidsmanifesViëtnamNoord-KaapLettergreepBeesvleisWerkersdagAardeKwame NkrumahReënGloeilampSkerpioenDramaNierversakingOutismeWaterpokkiesTuberkuloseAsemhalingJuan Antonio VillacañasHemelBesemBosluisbytkoorsBelastingEreksie🡆 More