Keiviïet-Y

Keiviïet-Y is 'n yttrium-sorosilikaat met die formule Y2Si2O7.

Keiviïet-Y
 
Formule Y2Si2O7 
Nickel-Strunz (10) 9.BC.05  
Strukturbericht-kode S2₁
* Lys van minerale
Portaal Keiviïet-Y Geologie

Die mineraal is vernoem na die westike Keivy-massief op die Kola-skiereiland. Dit word ook in Skandinavië, soos in Ytterby in Swede en Stitind in Noorweë aangetref en in klein hoeveelhede in die pegmatiete van Strange Lake op die grens van Québec en Labrador.

Kristalstruktuur

Keiviïet-Y is isostruktureel met thortveitiet en dit vorm 'n oplossingsreeks met keiviïet-Yb, die ytterbium-weergawe

Verwysings

Tags:

Sorosilikaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteJode in Suid-AfrikaSaartjie BaartmanHulpwerkwoordVoortrekkermonumentDriedimensioneelNaaldekokerArabiesKinderregteLeeuSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGroepsgebiedewetLidwoordAfrikaanse TaalmonumentDiarreeJeuksiekteBoelieryAnilingusArmoedeverligtingEskomKrampLien se lankstaanskoeneGoogle TranslateMateriaalGroot-VisrivierVoortrekkersGrootste rampe in Suid-AfrikaGewone breukeJohann de LangeVulkaanPolitieke partyOrgasmePiesangHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEkologieDigvormFluoorWeermagEendbekdierOutismeDelft, KaapstadProteaAtleetvoetGevolge van aardverwarming op oseaneSwartrenosterPseudowetenskapInleiding tot die genetikaTydPersSweedsUniondaleKaapse VlakteNarsistiese persoonlikheidsteuringFrankrykAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGoogleAntieke EgipteGemeenskapsorganisasieBlaarKappie (skryfteken)Rassisme in AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikBreinvliesontsteking7de LaanVlinderDemokrasieGeografie van Suid-AfrikaBruin huisslangGrondwet van Suid-AfrikaSASOLPornhubHerfsWatersuiweringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOopbroninhoud🡆 More