Kardioïed

In meetkunde is die kardioïed (of hartkromme) 'n episikloïed wat een en slegs een punt het.

Dit wil sê 'n kardioïed is 'n kromme wat as 'n lokus geprodusseer kan word — as een sirkel rondom 'n ander identiese sirkel rol (sonder om te gly), vorm die pad van 'n punt op die omtrek van die rollende sirkel 'n kardioïed.

Kardioïed
Die tekenproses van 'n kardioïed

Die kardioïed is ook 'n spesiale tipe limaçon: dit is die limaçon met een punt. (Die punt word gevorm as die verhouding van a tot b in die vergelyking gelyk aan een is.)

Die naam kom van die hartvormige vorm van die kromme (Grieks kardioeides = kardia:hart + eidos:vorm). In vergelyking met die hartsimbool (♥) het 'n kardioïd egter nie so 'n skerp punt nie. Dit is meer soos die vorm van die buitelyn van 'n deursnit deur 'n pruim.

Die kardioïed is 'n inverse transform van 'n parabool.

Die groot, sentrale, swart figuur in 'n Mandelbrotversameling is 'n kardioïed. Hierdie kardioïed word omring deur 'n fraktale rangskikking van sirkels.

Vergelykings

Aangesien die kardioïd 'n episikloïed met een punt is, is die parametriese vergelykings daarvan:

    Kardioïed 
    Kardioïed 

Die selfde vorm kan in poolkoördinate gedefinieer word deur die vergelyking

    Kardioïed 

Grafieke

Kardioïed 

    Vier grafieke van kardioïedes gerig in die vier kardinale rigtings, met hulle onderskeie polêre vergelykings.

Oppervlak

Die oppervlak van 'n kardioïed wat kongruent is aan

    Kardioïed 

is

    Kardioïed .

Kyk ook

Verwysings

Tags:

Kardioïed VergelykingsKardioïed GrafiekeKardioïed OppervlakKardioïed Kyk ookKardioïed VerwysingsKardioïedEpisikloïedKrommeMeetkundePunt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlangWiskundige terminologieGriekse teaterPretoriaStruktuur van die AardeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDachshundHemelvaartsdagGoudSharpeville-slagtingJeuksiekteTermietFinale OplossingAntoniemUnited Democratic FrontNatuurbewaringSuid-AfrikaKoorsblaarTandbederfAborsieAfrikanernasionalismeAardedagChemiese elementMeningsverskil oor aardverwarmingVormIdioomCarles PuigdemontXenofobieYsterWêreld- Ekonomiese ForumLeierKolorektale kankerBorskankerSonkragKonflik (proses)Apostoliese GeloofsendingHoofpynWieg van die MensdomMetafoorWoordeboek van die Afrikaanse TaalRooibloedselOogproblemeHaaieRuan PienaarBloukraanvoëlRoesPriemgetalVaginale kankerKinderregteNaaldekokerTydIrma SternBeesSuid-Afrikaanse randLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJosef StalinSmaakKoeffisiënt en magswortelMigrasie van diereSpringbokkeEwenaarWiskundeVolhoubare ontwikkelingToestand van materieDuitse maselsLetterlike en figuurlike taalgebruikGemeenskapSonLimfvatstelselIngrid JonkerMobutu Sese Seko🡆 More