Pruim

Die pruim, Prunus domestica, is 'n spesie van die genus Prunus, geklassifiseer saam met die appelkoos in die subgenus Prunus.

Die subgenus word onderskei van ander subgenera (perskes, kersies, ens.) deur die spruite wat 'n terminale knop het asook syknoppies wat alleenstaande is (nie gebondel), die blomme kom saam in groepe van een tot vyf op kort steeltjies voor. Die vrug het 'n groef wat langs die kant afloop asook 'n gladde steenpit.

Pruim
Pruim
Pruim en 'n deursnit
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Maloideae of Spiraeoideae
Genus:
Prunus
Subgenus:
Prunus
Species

Sien teks langsaan.

Ryp pruimvrugte het meestal 'n poeierige wit wasbedekking op die skil wat maklik afvryf en dit 'n eienaardige voorkoms gee. Dit staan in Engels as "epicuticular wax" of "wax bloom" bekend. Gedroogde pruime word droë pruime of pruimedante genoem.

Pruim
Ryp pruime met natuurlike wasbedekking aan.
Pruim
Pruimbloeisels

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DikdermSpelerposisies in rugbyReënLugbesoedelingBynierNeerslagJaco JacobsTweede Nuwe JaarKimberleyStadRobert SobukweEtniese groepRenosterSwartrenosterSteenkoolVulvaKoorsblaarSarel Jacob PretoriusLys van Kaapstad se voorstedeVoornaamwoordNasionalismeKlimaatsverandering in AfrikaVoëlElon MuskStaalKatoenEugenetikaSuid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaVratTienerMetaalVoorsetselSosiale mediaOmgewingsbeheerPuberteitKrokodilVarkgriepGenitale vratGeweldWet op Bantoe-onderwysAfro-AmerikanersKangogrotteOrthopteraLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MantisDemi Lee MooreWikiInligtingAsemhalingWolfAalwynBorskankerSimon PetrusVars waterLandbouBreinvliesontstekingWebwerfHoofkarakterSlag van Cuito CuanavaleGoogle MapsOnse VaderHoofstadAluminiumRumatiekKaapstadse waterkrisis 2015-2018TrekarbeidAboriginesSkooluniformSteve BikoVolstruisDramaDuitslandDemokratiese Republiek die Kongo🡆 More