Karanteen

Die Karanteen (Crenidens crenidens) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.

Karanteen (Crenidens crenidens)
Karanteen
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Crenidens
Spesie:
C. crenidens
Binomiale naam
Crenidens crenidens
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer met 'n dowwe reeks donker kolletjies op die liggaam. Die vis word 30 cm groot.

Habitat

Die vis verkies strandmere en beskermde baaie maar word nie gevind waar die see se soutgehalte laag is nie. Hulle kom voor in skole. Hulle eet krap, wurms en garnale en broei in die noorde van die KwaZulu-Natal kusgebied. Die vis is eetbaar maar word hoofsaaklik as aas gebruik. Die vis moet nie met die Strepie verwar word nie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Karanteen VoorkomsKaranteen HabitatKaranteen Sien ookKaranteen BronKaranteen Eksterne skakelKaranteen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiTrevor NasserPlae van EgipteNatriumSuid-Afrikaanse GrensoorlogGrondwet van Suid-AfrikaFranse RewolusieGemeenskapsorganisasieGeskiedenis van AfrikaansKompasSeekoeiAntjie KrogEiffeltoringKoolstofJeugdagAbstraksie (rekenaarwetenskap)HoenderEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJohnny RapidSeksueel oordraagbare infeksieKameelperdTrigeminale neuralgieRekeningkundeTussenwerpselWortelBeeldspraakSikloonSanskritPesachJan-Willem BreureWillie JoubertOrthopteraGrondsoorteIslamRekenaarDialoog in fiksieEkologiePriemgetalGesondheidMensProteïenVaginale kankerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLikkewaanBorskankerKinderregteViëtnamoorlogToerismeToekoms van die AardeKolitisHannes van WykE-posDigvormDistrik SesDubbelpuntCeresVerkleinwoordEkonomiese sektorCleopatra VIIHeelgetalKlimaatveranderingYslandHoofkarakterDaggaSinsbouEierstokMadison IvyDinosourusTsoenamiAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKunselementeInleiding tot die genetikaArmoedeAfrikaanse WikipediaMuskiet🡆 More