Strepie: Visspesie

Die strepie (Sarpa salpa) is 'n vis wat aangetref word aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus, maar ook noordwaarts tot in die Middellandse See.

Aan die suidkus staan dit ondermeer ook as die mooinooientjie bekend. In Suid-Afrikaanse Engels word dit strepie, bamboo-fish of stinkfish genoem.

Strepie
Strepie: Verspreiding, Voorkoms, Habitat
Strepie: Verspreiding, Voorkoms, Habitat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sarpa
Spesie:
S. salpa
Binomiale naam
Sarpa salpa
(Linnaeus, 1758)

Verspreiding

In die suide word dit veral aangetref vanaf Kaapstad tot by Maputo, maar noordwaarts is dit ook plek-plek te vinde langs die wes-Afrikaanse kuslyn tot in die Middellandse See.

Voorkoms

Die vis is silwer van kleur met 8-10 geel strepies oor die sye van die vis. Die gemiddelde groote van die vis is 20 cm maar kan tot 30 cm/1.3 kg groot word.

Habitat

Die vis hou meer in die vlak water en in getypoele en seegras-beddings in strandmere. Hulle word normaalweg manlik gebore en verander hul geslag na vroulik na ongeveer twee jaar. Hulle skiet kuit van April tot September in KwaZulu-Natal.

Benutting

Die vis is eetbaar wanneer dit nog vars is, maar word hoofsaaklik gebruik vir aas.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Strepie VerspreidingStrepie VoorkomsStrepie HabitatStrepie BenuttingStrepie Sien ookStrepie BronneStrepie Eksterne skakelStrepie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinPornhubKoolstofdioksiedSelHondDomineeLys van Nederlandse skildersSeksueel oordraagbare infeksieOnderhandelinge om apartheid te beëindigApartheidKlimaatsverandering in AfrikaLeonardo da VinciDieregeluideSeksismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteNapoleon BonaparteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKapitalismeTierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAardbewingSonPad na jou hartSeegolfGrondsoorteRumatiekHernubare energieWillie JoubertKolitisEkonomieVoedingLabia (geslagsdele)Bipolêre gemoedsteuringAfrikaanse woordelys en spelreëlsFiela se kind (rolprent)Sekondêre sektor van die ekonomieBysteekSeksuele penetrasieTsoenamiRob HersovSwangerskapDie Laaste Avondmaal (Leonardo)DeelwoordEkonomie van Suid-AfrikaOopbroninhoudWoestynErfenisdag (Suid-Afrika)Byvoeglike naamwoordPornografiese subgenresDigvormLys van Afrikaanse skrywersDemi Lee MooreProteaAfrikaVerlede tydTermiese geleidingsvermoëVratVrystaatTelwoordVoedselkettingSeevlakBoelieryMenstruasieNicole StraussAnneli van RooyenKarooLuiperdVeelvoudige sinLangste woordSonnestelselApostoliese GeloofsbelydenisWiskundige terminologieAngolese BurgeroorlogIdioomGroepsdrukBruin mense🡆 More