Kafue-Kurper

Die Kafue-kurper (Sargochromis mortimeri) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste en middelste gedeeltes van die Zambezirivier en die Kafuerivier.

In Engels staan die vis bekend as die Kafue bream.

Kafue-kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Regan, 1920)
Spesie:
S. mortimeri
Binomiale naam
Sargochromis mortimeri
(Bell-Cross, 1975)

Voorkoms

Die onvolwasse is liggroen en die volwasse visse is olyfgroen en daar is roeskleurige kolle op die basis van die skubbe. Die analevin is grys met oranje merke en daar is rye vol oranje eier-kolle op die membrane. Die ander vinne is donker grys met pers kolletjies op. Die mannetjies se dorsalevin het oranje kolle op en die rant is rooi en daar is ook pienk eier-kolle met oranje middelpunte op die analevin. Die vis word tot 27 cm lank.

Habitat

Die vis leef in 'n verskeidenheid habitatte en damme. Hulle vreet insekte, slakke en plante en broei in die lente en vroeë somer. Die mannetjie bou 'n sandnes in vlak water. Die wyfies mondbroei die eiers en larwes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kafue-Kurper VoorkomsKafue-Kurper HabitatKafue-Kurper Sien ookKafue-Kurper Eksterne skakelKafue-Kurper BronKafue-Kurper VerwysingsKafue-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BraaiSwartkwasmuishondMobutu Sese SekoLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGoogleMiddeloorontstekingNamibwoestynKalsiumSarel Jacob PretoriusHoofstadByKindermishandeling23 AprilSonnestelselIndiëWaterpokkiesPolisiePrimêre sektor van die ekonomieSuurstofEngelsEk is 'n Afrikaan (toespraak)RoofdierDuitse maselsSwart nasionalismeGeografie van Suid-AfrikaPikkewynWinterSoweto-opstandDie GelofteKweekhuiseffekWerkersdagMielieFabelRassismeJakobLys van musiekinstrumenteJaco JacobsOnderwerp (taalkunde)Limpopo (rivier)MotorvoertuigImpakte van toerismeMisdaadEnkelvoudige sinGianna MichaelsPoësieKookpuntBeaufortskaalElon MuskHartseerInligtingRooilipslangBysteekAnrich HerbstAdolf HitlerLetterlike en figuurlike taalgebruikDawidWaarheid-en-versoeningskommissieWikiCorioliskragJoodse kalenderLeeuProvinsies van Suid-AfrikaMenseregteKlem-in-die-kaakSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieDansSuikersiekteMaselsWaterbesparing in Suid-AfrikaWhatsAppMierKolorektale kankerBeesHolocaustHemelvaartsdag🡆 More