Kaapse Galaxias

Die Kaapse galaxias (Galaxias zebratus) is 'n varswatervissie wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor in bergstrome vanaf die Olifantsrivier tot by die Gamtoosrivier.

In Engels staan die vis bekend as die Cape galaxias.

Kaapse galaxias
Kaapse Galaxias
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Protacanthopterygii
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Galaxiinae
Genus:
Spesie:
G. zebratus
Binomiale naam
Galaxias zebratus
(Castelnau, 1861)
Sinonieme

Cobitis punctifer Castelnau, 1861
Cobitis zebrata Castelnau, 1861
Galaxias capensis Steindachner, 1894
Galaxias dubius Gilchrist & Thompson, 1917

Voorkoms

Die vissie is klein, met 'n slanke, tingerige, silindriese lyf sonder skubbe. Die dorsale vin is agter op die rug, regoor die anale vin en die stertvin is reguit. Die vis het groot en is deurskynend ligbruin van kleur. Daar kom soms donker vlekke of strepe op die vis voor. Hulle word tot 75 mm lank.

Habitat

Die vissie leef in stadigvloeiende strome naby die oewers waar beskerming is. Hulle kom soms voor in staande en vinnigvloeiende waters. Alhoewel die vissie klein is, is hulle taai en kan in 'n verskeidenheid watertipes en temperatuurverskille oorleef. Hulle klein lyf en kleur verleen beskerming teen roofvisse en hulle vreet ongewerweldes wat op die water dryf. Die vissie broei in die lente of somer; afhangend van plaaslike toestande.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Kaapse Galaxias VoorkomsKaapse Galaxias HabitatKaapse Galaxias Sien ookKaapse Galaxias Eksterne skakelKaapse Galaxias BronKaapse Galaxias

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidTolla van der MerweMaatskaplike verantwoordelikheidVoorsetselVratDermpoliepAnilingusHemelvaartAustraliëMigrasie van voëlsMaagDansChroniese siekteDie ontstaan van die dramaHector PietersonSeksueel oordraagbare infeksieSpysverteringstelselIngrid JonkerJo BlackAarverkalkingMaatskappyInflasieYsbeerCarles PuigdemontBreinkaartElandréCleopatra VIISias ReineckeTrigeminale neuralgieStaatstoelaeKunsCorioliskragKersfeesSkaapSeisoenSwartrenosterLKoolstofGeldeenheidHeks van HexrivierOopbroninhoudWhatsAppGrondwetSuiwelprodukSoweto-opstandOligopolieKoppeltekenVaginaBeesvleisVerenigde State van AmerikaRooikatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHokkieVakbondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HulpwerkwoordKarretjiemenseSeptimius AwardsVrouSeksuele penetrasieBreinvliesontstekingHolocaustMenseregteSkilpadSonnestelselWêreldboekedagJakkalsMoedersdagBruin menseJeugdagNasionalismeLuiperdCovid-19-pandemieKoos du PlessisGoogle TranslateWaterbesparing in Suid-AfrikaTafelberg🡆 More