Johan Le Roux

Johan le Roux (c.

1952 – 1970) was 'n matriekleerling aan die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton. Hy is bekend vir sy heldedade gedurende die Henley on Klip-busramp. Hy was ook 'n knap Voortrekker en sou 'n Presidente-erkenning ontvang.

Johan le Roux
Gebore~1952
Sterf28 Januarie 1970(1970-01-28)
Henley on Klip, Transvaal
NasionaliteitSuid-Afrika
Bekend virHeldedaad

Henley on Klip-busramp

In die namiddag van die 28 Januarie 1970 het 'n skoolbus vol kinders op die spoorlyn tussen Vereeniging en Johannesburg gaan staan. 'n Trein het die bus getref waartydens 23 kinders dood en 'n verdere 16 beseer is. Le Roux het ten minste twee kinders se lewes gered deur hulle by die busvenster uit te stoot voordat die trein die bus getref het. Hy het self in die ongeluk omgekom.

Nalatenskap

Die Johan le Roux-straat in Meyerton wat verby Hoërskool Dr. Malan loop is na hom genoem.

Die Woltemadedekorasie vir Dapperheid (Silwer) is in 1973 aan Johan le Roux vir dapperheid toegeken.

Johan Le Roux 
Lint vir die Woltemadedekorasie vir Dapperheid

Sien ook

Verwysings

Tags:

Johan Le Roux Henley on Klip-busrampJohan Le Roux NalatenskapJohan Le Roux Sien ookJohan Le Roux VerwysingsJohan Le Roux1970Henley on KlipMeyertonVoortrekkers (organisasie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfbeeldInfeksieLeierGesonde dieetRina HugoHokkieKankerOrale seksMiddelmisbruikE-posSeksposisieLeeuDagboekPeriodieke tabelIntensiewe vormHondTweede VryheidsoorlogPaasfeesEugenetikaPuberteitVolhoubare ontwikkelingRekenaarSkildklierKommunikasieGrootste rampe in Suid-AfrikaVoortrekkersVolhoubaarheidKolonialismeWortelHibernasieLys van bekende Suid-AfrikanersToestand van materieBloukraanvoëlC.J. LangenhovenWerkloosheidSonnestelselKalenderYslandLys van Afrikaanse rolprenteLeonardo da VinciNatuurbewaringDroogteSwemPriemgetalAfrikaanse taalleerGoogle24 AprilKunsmatige intelligensieIngrid JonkerSebraSpinnekopMenslike seksuele gedragHartversakingEerste WêreldoorlogSpreeuEjakulasieNaaldekokerSelfieBernice WestBestaansboerderyWinnie Madikizela-MandelaPornografiese subgenresByung-Chul HanOligopolieKompasHartDeelteken en umlautNetbalElon MuskDroomHoofpynHolocaustVaste stofGeestesteuring🡆 More