Rolprent Henley-On-Klip

Henley-on-Klip is 'n Afrikaanse rolprent wat handel oor die busramp wat op 28 Januarie 1970 by die dorp Henley-on-Klip in Gauteng, Suid-Afrika plaasgevind het.

Die film is gemaak om die gebeure in herinnering te roep.

Henley-on-Klip
Regisseur Marguelette Louw
Draaiboek Marelize Engelbrecht
Met Philip Nolte
Uitgereik 2010
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Genre

Dit is 'n dokumentêr oor die busramp wat die gemeenskap op 28 Januarie 1970 getref het toe 23 leerlinge van die Hoërskool Dr Malan in die ongeluk gesterf het.

Hoofrolspelers

  • Philip Nolte
  • Heinrich Löhrke

Storielyn

Johan le Roux, destyds 'n matriekseun, het die Wolraad Woltemade-toekenning ontvang vir sy heldedaad gedurende die insident en sy storie vorm die kern van die film. Die busramp is 'n vergete deel van Suid-Afrika en Meyerton se geskiedenis en baie inwoners van die omgewing het vriende of familie wat deur die ramp geraak is. Dit is juis daarom dat hierdie storie met sensitiwiteit en empatie hanteer word.

Die film is 'n drama gebaseer op werklike gebeure, en fokus op vyf van die gesinne wat geraak is deur die ramp. Hierdie film sal verseker dat die gebeure van daardie dag nie vergeet word nie, en dit vertel die verhaal van 'n tragiese gebeurtenis wat 'n Afrikaanse gemeenskap saamgesnoer het in hul tyd van nood.

Intense navorsing oor die busramp is gedoen en Johan le Roux se familie was baie nou betrokke by die vervaardiging van die film.

Die draaiboek van die film is geskryf deur Marelize Engelbrecht, 'n professionele draaiboekskrywer en aktrise. Die regisseur was Marguelette Louw.

Die fliek is vervaardig deur L3 Productions; Heinrich Löhrke, Hannes Loock en Marguelette Louw.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rolprent Henley-On-Klip GenreRolprent Henley-On-Klip HoofrolspelersRolprent Henley-On-Klip StorielynRolprent Henley-On-Klip Sien ookRolprent Henley-On-Klip VerwysingsRolprent Henley-On-Klip Eksterne skakelsRolprent Henley-On-Klip197028 JanuarieAfrikaansGautengHenley-on-KlipRolprentSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PankreasAngina pectorisSigaretKoorsJodeVerenigde KoninkrykHerpes simplexNierRefentse MorakeMenseregtedagAsiëNoord-KaapSusan CoetzerNiersteenWiskundeAngkor WatThabo MbekiAmalia UysVoortrekkermonumentMamelukCGuillain-Barré-sindroomRugbywêreldbeker 1991BloemfonteinEkonomie van Suid-AfrikaDesiré GardnerPaarl GimnasiumErica RhodesOnderwysTolla van der MerweFamilie (verwantskap)LewerErfenisSirkelVermaakSkoonma-se-tongElandréLibiëGeslagsorgaanKanadese nasionale krieketspanDiplopodaWaverRussiesBrongitisTweede WêreldoorlogSuiwelprodukPenisHemelvaartsdagFritz WepperMuishondDie Stem van Suid-AfrikaAuschwitz-konsentrasiekampGesinsdagN.P. van Wyk LouwSmaakHerfsAntoniemHomoniemSesnasies-toernooiIndonesiëIndustriële RevolusieLongontstekingKarlien van JaarsveldHeilige SaterdagSean CombsHondeklipbaaiWallisSeksuele penetrasieSemenSixtynse kapelDiarreeMeervoud🡆 More