Ian Kirkpatrick

Ian Kirkpatrick (25 Julie 1930 – 17 November 2012), of Oom Kirkie soos hy bekend gestaan het, was 'n legendariese Springbokspeler, -afrigter en -keurder.

Ian Kirkpatrick Rugbyportaal
Ian Kirkpatrick
Ian Kirkpatrick in 1956
Volle naam Alexander Ian Kirkpatrick
Geboortedatum 25 Julie 1930
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Sterftedatum 17 November 2012 (op 82)
Sterfteplek Somerset-Wes
Skool Kimberley Boys’ High School
Eggenote Norma
Kinders 3
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Griekwaland-Wes
Oranje-Vrystaat
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1953–1961 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 13 (0)
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
1970 Griekwaland-Wes

Kirkpatrick het tussen 1953 en 1961 in 13 toetse vir Suid-Afrika gespeel. Die eerste hiervan was op 5 September 1953 in Kaapstad teen Australië gewees en die laaste op 18 Februarie 1961 teen Frankryk in Parys.

Hy was jare lank 'n afrigter op Stellenbosch. Die hoogtepunt van sy loopbaan as afrigter was egter die Curriebeker-oorwinning van die Griekwas in 1970 gewees. In hierdie eindstryd het die Griekwas Noord-Transvaal met 11-9 in Kimberley verslaan.

Hy is op 17 November 2012 op 82-jarige ouderdom by sy huis op Somerset-Wes in sy slaap oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, Norma, drie kinders, Peter Kirkpatrick, Richard Liddle en Bridgette Schuitmaker en vyf kleinkinders.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

17 November1930201225 JulieSpringbokafrigtersSpringbokke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Narsistiese persoonlikheidsteuringMorfeemElon MuskAntisemitismeDachshundVaste stofAustraliëVarkgriepEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGesonde dieetSelfoonKoos BekkerSamestellende afleidingNatriumtiosulfaatNiemetaalSportFinale OplossingDie Stem van Suid-AfrikaHoofstadEjakulasieSuid-Afrikaanse randAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeViëtnamoorlogMorfologie (taalkunde)ElandréBrandstofIngrid JonkerVoorvoegselKolorektale kankerKalsiumKompasToekoms van die AardeWoordeboek van die Afrikaanse TaalGrondwet van Suid-AfrikaSonMangelAtlantiese OseaanLeierOnderhandelinge om apartheid te beëindigKapitalismeKrampSlag van BloedrivierKlem-in-die-kaakKaapstadse waterkrisis 2015-2018MantisInfeksieOlimpiese Somerspele 2024BesproeiingKlein-KarooWerkloosheidDansNierversakingMeningsverskil oor aardverwarmingKrokodilMusieksimboleWiki CommonsSASOLProteaPornografiese akteurSeekoeiPampoentjiesBeesSwitserlandSkaapMisdaadMondAfleiding (taalkunde)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Nic de JagerKoos du PlessisSteve BikoDoziBysteekWaterpokkiesKonsentrasiekampGoogle Maps🡆 More