Hylaeus Relegatus

Hylaeus relegatus is 'n by spesie in die Colletidae familie.

Dit is endemies aan Nieu-Seeland en was vir die eerste keer beskryf deur Frederick Smith. Dit is die grootse en mees algemene spesie van die genus in die land. H. relegatus kom voor op al drie hoof eilande van Niew-Seelanden besoek die blomme van 'n wye verskeidenheid plantsoorte, beide inheems en uitheemse plante. Mensgemaakte nesplekke kan glo gebruik word om die getalle te vermeerder.

Hylaeus relegatus
Hylaeus Relegatus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Vliesvlerkiges
Familie: Colletidae
Genus: Hylaeus
Spesie:
H. relegatus
Binomiale naam
Hylaeus relegatus
(Smith, 1876)
Sinonieme
  • Prosopis relegatus Smith, 1876
  • Prosopis sulcifrons Cameron, 1898
  • Prosopis cameroni Cockerell, 1905b
  • Prosopis maoriana Cockerell, 1909
  • Hylaeus cameroni (Cockerell, 1905b)
  • Hylaeus maorianus (Cockerell, 1909)
  • Hylaeus relegatus (Smith, 1876)
  • Hylaeus hudsoni Cockerell, 1925
  • Prosopis hudsoni Meyer, 1931

Taksonomie

Hylaeus Relegatus 
Mannetjie.

Die spesie was vir die eerste keer beskryf deur Frederick Smith in 1876 onder die naam Prosopis relegatus. Smith het 'n monster gebruik wat deur Charles Marcus Wakefield in die Canterbury-streek versamel is. Wakefield was 'n landmeter en neef van Edward Gibbon Wakefield. Die monster wat deur Smith gebruik word, word in die Natural History Museum in Londen gehou.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraPlaasjapiePterosouriërWitbloedselElon MuskMark (ekonomie)Afrikaanse taalleerAngolese BurgeroorlogMaagsweerRubberRegeringRobbeneilandOorstromingKewerTarentaleSaartjie BaartmanEjakulasieRomanVolstruisLeonardo da VinciWoordeboek van die Afrikaanse TaalMotorvoertuigSuurLimpopoSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Madison IvyOligopolieSout (chemiese stof)Sekondêre sektor van die ekonomieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaStaatskapingJan BlohmLandbouWebbladsyTropiese sikloonOnderhandelinge om apartheid te beëindigLettergreepWaterbesparing in Suid-AfrikaAardverwarmingLiefdeGeelsugDolfynBRICSPoleStresWieg van die MensdomSonneblomHemelvaartDeelteken en umlautBoelieryLys van Afrikaanse rolprenteKatolieke Universiteit LeuvenZoeloesDramaKoolstofDoopHadedaAsemhaling175AkademiaVerkleurmannetjieTrekarbeidSprokieSelfoonSharpeville-slagtingSikloonToringOranjerivierKolonisasieGemiddeldePinksterZenobia KockWaterpokkiesSjokoladeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHartCarike Keuzenkamp🡆 More