Huiskraai

Die huiskraai is standvoël uit Asië wat na Afrika uitgevoer is en oor die algemeen gelokaliseerd geraak het.

Huiskraai
Huiskraai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. splendens
Binomiale naam
Corvus splendens
Vieillot, 1817
Huiskraai
Verspreiding van die huiskraai
Huiskraai
Eudynamys scolopaceus + Corvus splendens

Identifikasie

Dit het geen wit in sy veredrag nie. Kleiner as die Swartkraai, met 'n grys agterkop, mantel en bors. Die voël het 'n gemiddelde lengte van 43 cm.

Habitat

Is geheel en al van die mens afhanklik.

Verspreiding

Oorspronklik te vinde in Indië, Pakistan, Sri Lanka, Maldive- en Lakkadive-eilande, Suidwes Thailand, suidelike kusstreke van Iran.

Ook ingevoer na Oos-Afrika in die omgewing van Zanzibar, Port Sudan, Maputo, Inhaca-eiland, Durban en Oos-Londen. Dit word ook in Kaapstad en Rotterdam aangetref.

Geluid

Uiter 'n skril "kwaa, kwaa".

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Corvus splendens

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Huiskraai IdentifikasieHuiskraai HabitatHuiskraai VerspreidingHuiskraai GeluidHuiskraai Ander nameHuiskraai Sien ookHuiskraai BronnelysHuiskraai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OsoonlaagVlag van Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingDeelwoordPornografieKindersiektesNagmaalStedelike gebiedSkerpioenOmtrek, oppervlakte en volumeKinderregteLetterkundeWet op Bantoe-onderwysSeekoeiDolfynDramaSjimpanseeHernubare energieKasteel die Goeie HoopIrma SternHidroulikaCurly HowardToestand van materieToringKweekhuisgasHipoteseNiemetaalPretoriaBetonNederlandTegnologieKoue OorlogMetafoorSuiwelprodukAardedagPropagandaKoolhidraatOntdekking van goud in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLimfvatstelselVlinderFinale OplossingKongo-krisisKrampLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Greta ThunbergNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEwenaarSeksVeerOrale seksSoogdierPankreasDelft, KaapstadByvoeglike naamwoordSirkelSekondêre sektor van die ekonomieKaapstadse waterkrisis 2015-2018DokterHeidelberg, GautengDataverwerkingLika BerningDansRookgewoonteNetbalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Impakte van toerismeSwartrenosterKolonoskopieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVersoeningsdagProvinsies van Suid-AfrikaBuffelAnneli van RooyenDeelteken en umlautMasels🡆 More