Huis Van Braganza

Huis van Braganza, ook bekend as die Brigantynse Dinastie ( Dinastia Brigantina ), is 'n dinastie van keisers, konings, prinse en hertoë van Portugese oorsprong wat in Europa en die Amerikas geheers het.

Huis Van Braganza
Wapen

Die huis is gestig deur Afonso I, 1ste hertog van Braganza, buite-egtelike seun van koning John I van Portugal van die Huis van Aviz, en sou uiteindelik groei tot een van die rykste en magtigste adellike huise van Iberië gedurende die Renaissance- tydperk. Die Braganzas het die Koninkryk van Portugal en die Algarves regeer nadat hulle die Filippynse Dinastie suksesvol afgesit het in die Hersteloorlog, wat daartoe gelei het dat die Hertog van Braganza in 1640 koning Johannes IV van Portugal geword het. Die Braganzas het vanaf 1640 Portugal en die Portugese Ryk regeer en met die skepping van die Verenigde Koninkryk van Portugal, Brasilië en die Algarves, in 1815, en die daaropvolgende onafhanklikheid van die Ryk van Brasilië, in 1822, het die Braganzas as die monarge van Brasilië regeer.

Verwysings

Tags:

AmerikasDinastieEuropaPortugese

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladSally EsterhuizenPalmagtigeMarkenLuidsprekerIdioomLys van kleure16de eeuWiskundige terminologieIsambard Kingdom BrunelNierversakingLetterlike en figuurlike taalgebruikXhosaLord’sSowjetunieRomeinse provinsieHoofpynGeskiedenis van AfrikaansMuskeljaatkatWeegskaal (sterreteken)SalomoLys van Griekse mitologiese figureLiesbreukCas Janse van VuurenPoesKankerPinksterSpanjePiet ByleveldBrjansk-oblastPeter UeberrothWes-SamoaNarkoseGeldVatikaanstadOeigoereAardverwarmingMaagsweerMasturbasieRoemeensTaalwetenskappeInterlingueMusieksimbolePaasfeesGordon MooreZazakiLongontstekingJo BlackAngssteuringBosnië-HerzegowinaGurbanguly BerdimuhamedowIndianeSoewereine Militêre Orde van MaltaProstaatklierSannie Uys (skrywer)Pous Celestinus IIIKhanyi MbauKoronavirussiekte-2019IndonesiesKalenderPous Pius XSiembambaWitbloedselGabriëlSlukdermMaanSlotmasjienSuid-Afrikaanse randPous LinusGoddelike KomedieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)PokkePous Alexander VIIMenseregteCobus RossouwBisantynse RykHaas🡆 More