Hergebruik: Om 'n item weer te hergebruik nadat dit gebruik is, in plaas van herwinning of wegdoen

Hergebruik is die aksie of praktyk om 'n item te hergebruik, hetsy vir sy oorspronklike doel (konvensionele hergebruik) of om 'n ander funksie te vervul (kreatiewe hergebruik).

Dit moet onderskei word van herwinning, wat die afbreek van gebruikte items is om grondstowwe vir die vervaardiging van nuwe produkte te maak. Hergebruik – deur voorheen gebruikte items aan te wend, maar nie te herverwerk nie – help om tyd, geld, energie en hulpbronne te bespaar. In breër ekonomiese terme kan dit kwaliteit produkte beskikbaar stel aan mense en organisasies met beperkte middele, terwyl dit werk en sake-aktiwiteit genereer wat bydra tot die ekonomie.

Hergebruik: Om 'n item weer te hergebruik nadat dit gebruik is, in plaas van herwinning of wegdoen
In München is die bad is in 'n bank omskep.

Verwysings

Tags:

EkonomieEnergieGeldHerwinningKwaliteitMensTydWerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingJode in Suid-AfrikaKarakteriseringARooms-Katolieke KerkHeuningKrugerwildtuinLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalAkademiaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaChirurgieKonsonantDie Stem van Suid-AfrikaDemokratiese AlliansieSewe doodsondesGeskiedenis (vakgebied)LugbesoedelingLys van kinderspeletjiesMynbouGroot GatYsterDroogteKarooDie GelofteHidroulikaHomoniemVolhoubare ontwikkelingBruin menseSirkusLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKankerbossieVraag en aanbodGewone slakvreterDramaKremetartHipoteseFrankrykUnited Democratic FrontGriekwa-AfrikaansSowjetunieNeutAardbewingGeprosesseerde kosMiljardSuikersiektePornhubLys van Afrikaanse skrywersSeksuele penetrasieMangelMaanDansAnargismeSwartkwasmuishondAristotelesHeupWortelIndiëChris BlignautLidwoordSeksueel oordraagbare infeksieSterRivierSelfmoordMoedersdagNasiebouKasteel die Goeie HoopGeslagsorgaanSwaziArabiesMangaanVratOlifantLangste woord🡆 More