Heqet: Egiptiese godin

Heqet was in die Egiptiese mitologie ’n godin van vrugbaarheid.

Heqet
Die god Chnoem, vergesel van Heqet, gee vorm aan Ihy (reliëfwerk uit die Dendera-tempelkompleks).
Die god Chnoem, vergesel van Heqet, gee vorm aan Ihy (reliëfwerk uit die Dendera-tempelkompleks).
Soort godin  Egipties
Godin van Vrugbaarheid
Naam in hiërogliewe
Hq
t
I7
Simbool Padda
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Vir die Antieke Egiptenare was die padda die simbool van lewe en vrugbaarheid, want baie van hulle is gebore ná die jaarlikse oorstroming van die Nylrivier, wat die grond weer vrugbaar gemaak het. ’n Padda-godin het dus in die mitologie ontstaan wat met vrugbaarheid verbind is. Haar naam is op baie verskillende maniere gespel, onder meer Heqat, Hekit of Heget.

Sy is meestal uitgebeeld as ’n padda of ’n vrou met die kop van ’n padda, of soms as ’n padda aan die einde van ’n fallus om haar verbintenis met vrugbaarheid te wys. Daar word dikwels na haar verwys as die vrou van die god Chnoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Egiptiese mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëHidroëlektrisiteitAlkoholismeVerkleinwoordKangogrotteVideoSportWaterstofKultuurWikipediaLeestekenFamilie (verwantskap)Bruin huisslangMenstruasieKrieketGeskiedenis (vakgebied)LoonAfrikaanse TaalmonumentCarike KeuzenkampKunsmatige algemene intelligensiePuberteitLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOnderwysGoudImpakte van toerismeVerkragtingErfenisdag (Suid-Afrika)Pad na jou hartEngelsAfrikaanse woordelys en spelreëlsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSwawelCarles PuigdemontDiarreeGholfGeprosesseerde kosKlem-in-die-kaakAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersSint Pierre en MiquelonMisdaadromanHuisvliegSonkragGrondwetMenslike seksuele gedragMuskietPinksterInligtingGawes van die Heilige GeesKindermishandelingVergelykings (taalkunde)SwitserlandWerkloosheidWaterpokkiesMobutu Sese SekoOntwikkelende landWoestynLys van Griekse mitologiese figureFrankrykSpelerposisies in rugbyMikro-ekonomieNarsistiese persoonlikheidsteuringVolksmoordProstaatkankerProteaPirow BekkerSkaapVoorsetselLys van Suid-Afrikaanse musikanteKoolstofdioksiedKapitaal (ekonomie)SkildklierHolocaustdgbsjJazzAntjie SomersMielieTarentale🡆 More