Egiptiese mitologie

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Egiptiese mitologie
    Egiptiese mitologie is die versameling mites van Antieke Egipte wat die optrede van die Egiptiese gode beskryf as ’n manier om die wêreld te verstaan...
  • Thumbnail for Chepri
    Chepri (kategorie Egiptiese mitologie)
    Chepri of Cheper was in die Egiptiese mitologie ’n god wat met die Egiptiese heilige kewer verbind is; net soos ’n kewer of miskruier bolle mis oor die...
  • Thumbnail for Nefertem
    Nefertem (kategorie Egiptiese mitologie)
    Nefertem (ook gespel Nefertoem of Nefer-temoe) was in die Egiptiese mitologie met die skepping van die wêreld ’n lotusblom wat in ’n blou waterlelie (Nymphaea...
  • Thumbnail for Oog van Ra
    Oog van Ra (kategorie Egiptiese mitologie)
    Die Oog van Ra is in die Egiptiese mitologie die vroulike eweknie van die god Ra en ’n gewelddadige krag wat sy vyande verslaan. Die Oog-godin is ’n uitbreiding...
  • Thumbnail for Mafdet
    Mafdet (kategorie Egiptiese mitologie)
    Mafdet was in die vroeë Egiptiese mitologie ’n godin wat die mens beskerm het teen slange, skerpioene en ander giftige diere, wat beskou is as oortreders...
  • Thumbnail for Meschenet
    Meschenet (kategorie Egiptiese mitologie)
    Meschenet was in die Egiptiese mitologie die godin van kindergeboortes en die skepper van elke kind se ka, ’n deel van die Egiptiese siel, wat sy met die...
  • Thumbnail for Taweret
    Taweret (kategorie Egiptiese mitologie)
    Taweret (ook gespel Taoert, Toeat, Taoeris ens.) was in die Egiptiese mitologie ’n antieke beskermingsgodin van vrugbaarheid en geboorte. Haar naam beteken...
  • Thumbnail for Heqet
    Heqet (kategorie Egiptiese mitologie)
    Heqet was in die Egiptiese mitologie ’n godin van vrugbaarheid. Vir die Antieke Egiptenare was die padda die simbool van lewe en vrugbaarheid, want baie...
  • Thumbnail for Chonsoe
    Chonsoe (kategorie Egiptiese mitologie)
    Chonsoe (ook Khonsu of Chons) was in die Egiptiese mitologie ’n god wat hoofsaaklik met die maan verbind is. Sy naam beteken "reisiger" en dit kan verband...
  • Thumbnail for Sechmet
    Sechmet (kategorie Egiptiese mitologie)
    In die Egiptiese mitologie was Sechmet of Sachmis oorspronklik die oorlogsgodin asook die godin van heling van Bo-Egipte. Sy word voorgestel as ’n leeuwyfie...
  • Thumbnail for Serket
    Serket (kategorie Egiptiese mitologie)
    Serket (ook gespel Selket, Serqet ens.) was in die Egiptiese mitologie die godin van die heling van giftige byte en steke. Sy was oorspronklik die goddelike...
  • Thumbnail for Bastet
    Bastet (kategorie Egiptiese mitologie)
    Bastet was in die Egiptiese mitologie ’n godin wat tydens Antieke Egipte se 2de Dinastie (2890 v.C.) al aanbid is. As Bast was sy die godin van oorlogvoering...
  • Thumbnail for Ptah
    Ptah (kategorie Egiptiese mitologie)
    In die Egiptiese mitologie is Ptah (Egipties: ptḥ, moontlik in Antieke Egipties uitgespreek as Pitaḥ) die skeppergod van Memphis, asook die god van kunstenaars...
  • Thumbnail for Osiris
    Osiris (kategorie Egiptiese mitologie)
    Osiris of Oesiris was in die Egiptiese mitologie die god van die hiernamaals, die onderwêreld en die dooies. Hy is gewoonlik uitgebeeld as ’n man met...
  • Thumbnail for Bes
    Bes (kategorie Egiptiese mitologie)
    Bes (soms ook Bisoe) was in die Egiptiese mitologie die beskermer van huishoudings, in besonder ma's, kinders en geboortes. Hy is later beskou as die...
  • Thumbnail for Nechbet
    Nechbet (kategorie Egiptiese mitologie)
    Nechbet was as ’n vroeë, voordinastiese godin in die Egiptiese mitologie die beskermer van die dodeakker Necheb; haar naam beteken "van Necheb". Sy het...
  • Thumbnail for Anoebis
    Anoebis (kategorie Egiptiese mitologie)
    van ’n god in die Egiptiese mitologie met die kop van ’n jakkals wat verbind is met balseming en die hiernamaals. Nes ander Egiptiese gode het hy in verskillende...
  • Thumbnail for Moet
    Moet (kategorie Egiptiese mitologie)
    Moet of Maoet ("moeder" in Antieke Egipties) was in die Egiptiese mitologie die moedergodin met veelvuldige aspekte wat oor die duisende jare van die...
  • Thumbnail for Benben
    Benben (kategorie Egiptiese mitologie)
    In Egiptiese mitologie, spesifiek die Heliopolitaanse tradisie, was Benben die heuwel wat uit die oerwaters, Noe, verrys het en waarop die skeppergod...
  • Thumbnail for Apis
    Apis (kategorie Egiptiese mitologie)
    Apis (ook Hapis of Hapi-anch) was in die Egiptiese mitologie ’n bul-god wat in Memphis aanbid is. Apis het gedien as tussenganger tussen mense en die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeWiki CommonsTaalKappie (skryfteken)GriepTweede VryheidsoorlogLongontstekingPinksterKaliumVerenigde NasiesPirow BekkerKweekhuisgasNierversakingDemokrasieVoedselkettingKonjunktivitisLeierAardbewingSitrusMenstruasieThys die BosveldklongBysteekDuitslandKwosiëntWitbloedselKaapse MaleiersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersPikkewynJazzNederlandAs jy singOpenbare redevoeringAbstraksie (rekenaarwetenskap)KommaKunselementeRookgewoonteAktuarisSaartjie BaartmanWoordsoortIdioomSint Pierre en MiquelonVlag van Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieGautengMorfologie (taalkunde)Karen WesselsNatriumLys van Griekse mitologiese figureSkoenlapperHemelvaartPornhubToerismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWaterstofKangogrotteHutsmerkJust NuisanceProteaEkonomiese VryheidsvegtersEpilepsieOorDuitse maselsVoorvoegselHeupvervangingRobbeneilandGodsdiensSwawelArabies-Israeliese konflikSendelingposisieAgtergrond (narratief)Militêre geskiedenis van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysGoudLys van medisinale kruie🡆 More