Bastet: Egiptiese godin

Bastet was in die Egiptiese mitologie ’n godin wat tydens Antieke Egipte se 2de Dinastie (2890 v.C.) al aanbid is.

As Bast was sy die godin van oorlogvoering in Benede-Egipte voor die vereniging met Bo-Egipte. Haar naam word ook Baast, Oebaste of Baset gespel.

Bastet
Bastet in haar latere gedaante as ’n vrou met die kop van ’n kat.
Bastet in haar latere gedaante as ’n vrou met die kop van ’n kat.
Soort godin  Egipties
Godin van Katte, beskerming, vreugde, dans, musiek en liefde
Naam in hiërogliewe
W1tB1
Kultussentrum  Boebastis
Simbool Leeu, kat, sistrum
Ouers Ra
Sibbes Tefnoet, Sjoe, Serket, Hathor, Ammoet, Thoth en soms Horus
Metgesel Ptah, Anoebis
Kinders Maahes, Chonsoe
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte
Bastet: Egiptiese godin
Die Gayer-Anderson-kat van brons uit Antieke Egipte (omstreeks 664–332 v.C.) wat vermoedelik Bastet voorstel.

Bastet is ook bekend as "Die Oog van Ra".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antieke EgipteMitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VratMaatskappyKultuurGregoriaanse kalenderDesmond TutuSomerLenteBreingewasUniegebouJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGoudkus (streek)KimberleyWinterTekstielDigvormNatuurbewaringJan-Willem BreureSoutsuurLionel MessiSharpeville-slagtingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVakbondDesimale breukeVoornaamwoordJohannesburgTransatlantiese slawehandelRuslandSekondêre sektor van die ekonomieLyfstraf in skoleWolkVleilandVeeartsSowjetunieToekoms van die AardeByvoeglike naamwoordEienaamSoweto-opstandKookpuntSinkKatPubliekSwart nasionalismeOrrelLidwoordDoelwitMateriaalVerenigde KoninkrykSoortnaamYstertydperkBywoordRacheltjie de BeerNederduitsch Hervormde KerkSout (chemiese stof)AluminiumVlinderNic de JagerXenofobie in Suid-AfrikaNasionale VrouedagTsoenamiAardverwarmingSlaginstrumentXenofobieVisSlag van Cuito CuanavaleYouTubeNag van die lang messeVoorvoegselLiesbreukOu Apostoliese KerkSwartrenosterLimpopo (rivier)🡆 More