Chepri: Egiptiese god

Chepri of Cheper was in die Egiptiese mitologie ’n god wat met die Egiptiese heilige kewer verbind is; net soos ’n kewer of miskruier bolle mis oor die aarde beweeg, beweeg die son deur die lug.

Omdat miskruiers hul eiers in die misbolle lê en die kleintjies uit die bolle te voorskyn kom, is Chepri ook beskou as ’n god van hergeboorte en die oggendson.

Chepri
Chepri word dikwels uitgebeeld as ’n kewer, of ’n man met die gesig van ’n kewer, wat die oggendson omhoog hou.
Chepri word dikwels uitgebeeld as ’n kewer, of ’n man met die gesig van ’n kewer, wat die oggendson omhoog hou.
Soort god  Egipties
God van Hergeboorte en sonsopkoms
Naam in hiërogliewe
xpr
r
iC2
Kultussentrum  Heliopolis
Simbool Kewer, besie, blou lotus
Sibbes Atoem, Ra
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Cheper is ’n transkripsie van die Egiptiese woord wat "ontstaan", "gebeur", "skep" ens. beteken.

Eksterne skakels

Tags:

Egiptiese mitologieMiskruier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve BikoSosiale ordePornografieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Depressie (gemoedstoestand)Neurenberg-verhoreKriekIngenieursweseStellenboschAnilingusSiya KolisiKondensasieGamelanAlliterasieGrondbesoedelingBeesGalileo GalileiEnsiklopedieMIVMenslike skeletRoofvoëlVerlede tydLys van Afrikaanse digtersKweekhuisgasAkademiaJan van TonderAnneli van RooyenRenaissanceLandbouRefentse MorakeDiskriminasieMiddelmisbruikKarlien van JaarsveldMiskruierReënWoestynJan van RiebeeckPolisieClanwilliam-sandvisWoordsoortWolkAardbewingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HemelvaartsdagEugenetikaHartversakingOorkruipersKongo-krisisOssewaSpelerposisies in rugbyByvoeglike naamwoordDricus du PlessisEngelsKasteel die Goeie HoopAsiëTransatlantiese slawehandelBeeldspraakGeskiedenis van Suid-AfrikaBybelJavaScript1200GedigGroot Muur van ChinaSendelingposisieSebraVars waterMynbouLetterlike en figuurlike taalgebruikGeslagsgelykheidVaste stofVennootskapYstertydperk3D-rolprentBrasiliëBrittany Ashton HolmesMartin Luther King jr.🡆 More