Heaviside-Dolfyn

Die Heaviside-dolfyn (Cephalorhynchus heavisidii) is 'n dolfyn wat endemies is aan die Weskus en kom voor vanaf Tafelbaai tot by suidelike Angola.

Die bestaan van die spesie word beïnvloed deur die oorbenutting van die stokvis bevolking. Daar is min bekend omtrent die dolfyn. In Engels staan dit bekend as die Heaviside's dolphin.

Heaviside-dolfyn
Heaviside-Dolfyn
'n Heaviside-dolfyn naby Luderitz
Heaviside-Dolfyn
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Artiodactyla
Infraorde: Cetacea
Familie: Delphinidae
Genus: Cephalorhynchus
Spesie:
C. heavisidii
Binomiale naam
Cephalorhynchus heavisidii
Gray, 1828
Heaviside-Dolfyn
Die Heaviside-dolfyn se verspreiding.
Heaviside-Dolfyn
Heaviside-dolfyne naby Walvisbaai.

Sien ook

Bron

  • Quest, science for South Africa. Vol 10, number 2, 2014 ISSN 1729-830X

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerWet op Bantoe-onderwysAfrikaanse woordelys en spelreëlsBesoedelingMeervoudDigtheidKamoefleringDaggaKarakteriseringSeksSikloonMigrasie van voëlsElektrisiteitWerkloosheidMoskouLika BerningLys van medisinale kruieSinsbouKolonoskopieVrouTydOnderwysAkkedisAardbewingDigvormSwart menseEngelsBolandse aardbewing van 1969Nasionaal-SosialismeAnale seksBiodiversiteitGewone luislangVerantwoordelikheidBipolêre gemoedsteuringPriemgetalRegverdige handelSleutel (musiek)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaKommunikasieSuid-Afrikaanse InkomstediensLeonardo da VinciBosluisbytkoorsAborsie in Suid-AfrikaAsiëRymVulvaAlkoholismeSeksueel oordraagbare infeksieKaapstadGoudBraaiRobbeneilandJeuksiekteLiewe HeksieHartversakingYouTubeWoestynMateriaalWaterbesoedelingHamburgerNeurenberg-verhoreMiljardOogproblemeBedryfstelsel (inligtingstegnologie)PersoonlikheidGriekse teaterAkroniemOntbossingBreinvliesontstekingMiltStaat PalestinaVoedingSuid-Afrikaanse rand🡆 More