Harige Geel Kluisenaarskrap

Die Harige geel kluisenaarskrap (Aniculus maximus) is 'n kluisenaarskrap en kom wydverspreid in die Stille- en Indiese oseane voor.

In die Indiese Oseaan kom dit aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal voor.

Harige geel kluisenaarskrap
Harige Geel Kluisenaarskrap
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleocyemata
Infraorde:
Superfamilie:
Familie:
Diogenidae
Genus:
Aniculus
Spesie:
A. maximus
Binomiale naam
Aniculus maximus
Edmondson, 1952

Die krap word tot 100 mm lank; dit is 'n groot, kleurvolle krap met 'n kenmerkende harige voorkoms. Dit is bedek met kolle lang, geelgroen hare. Die lyf en ledemate is oranje en geel-groen gestreep. Die knypers is ewe groot en die staan op steeltjies met 'n swart streep deur die middel.

Die seedier word gevind in die tussengetysone en koraal- en rotsriwwe tot op 'n diepte van 35 m. Hulle is karnivore en aasdiere. Die spesie is seldsaam.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa, deur Dennis King & Valda Fraser, Struik Nature, 2014. ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebwerfVulkaanNelson MandelaHondsdolheidMartin Bester15 FebruarieAl-Masdjid an-NabawiVerenigde State van AmerikaJesus van NasaretRassismeGautengKorrupsieOranjerivierPersentasieSharpeville-slagtingNederlandPlatteland (rolprent)AluminiumJeuksiekteVerstedelikingKoopkragpariteitHindoeïsmeDie Stem van Suid-AfrikaTreinKlitorisMuskietArabiesBreingewasSteenkoolMiddelmisbruikTrekklavierBokmakierieRichard GaddStaatstoelaeNaaldekokerEid-oel-FiterAfrikaanse taalleerNazi-DuitslandLiewe HeksieLys van hoofstedeEuropese verkenning van Suid-AfrikaUniversiteit StellenboschMusieksimboleUnited Africans TransformationAngina pectorisJuanita du PlessisGesondheidMadison IvyBoeddhismeNoag se arkGewone slakvreterKindermishandelingStedelike hitte-eilandShine4Rob HersovNaeltjieMaagBoerkaFotosinteseBosvarkPersPeriodieke tabelKonjunktivitisHeuningbyBlourokkeSlag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SebraGeelsugSerebrospinale vogMondAbstraksie (rekenaarwetenskap)Apokriewe boekeXenofobie🡆 More