Bruinkopvisvanger

Die Bruinkopvisvanger (Halcyon albiventris) is 'n algemene standvoël in boomvelde, kuswoude, parke en tuine.

In Engels word dit die Brown-hooded kingfisher genoem.

Bruinkopvisvanger
Bruinkopvisvanger
'n Mannetjie naby Tzaneen
roep
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Halcyonidae
Genus:
Halcyon
Spesie:
H. albiventris
Binomiale naam
Halcyon albiventris

Identifikasie

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 75 gram. Dit het 'n bruinerige kop met swart strepe. Daar is rooibruin gedeeltes aan die kante van die bors. Dit is groter as die Gestreepte visvanger en die snawel is rooi. Daar is geen wit aan die bo- of ondervlerk nie. Die mannetjie se rug is swart en die wyfie en die jong voëltjies se rug is bruin.

Galery

Sien ook

Bron

Tags:

Bruinkopvisvanger IdentifikasieBruinkopvisvanger GaleryBruinkopvisvanger Sien ookBruinkopvisvanger BronBruinkopvisvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TrekarbeidCremonaKarnivoorBeeldspraakWes-KaapSwart mensePolitieke partyVaginale kankerOnderhandelinge om apartheid te beëindigWillie Joubert24 AprilBuffelWerkwoordDiskriminasieDataverwerkingSwitserlandKamoefleringKopieregSwaziGraaff-ReinetSelfieAsiëKernoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GoudMielieWêreld- Ekonomiese ForumHoofstadBoelieryDigvormPad na jou hartVersamelnaamEskomKlerePrimêre sektor van die ekonomieJazzRekenaarSekondêre sektor van die ekonomieAborsieAfrikaanse taalleerVoortrekkersBotswanaKoeffisiënt en magswortelSwangerskapWatersuiweringAarverkalkingSelfbeeldWeervoorspellingPiesangSonkragSeksuele penetrasieSlimfoonSosiale mediaNierversakingMarsKindermishandelingWitbloedselTafelbergLaeveldDysselsdorpTegnologieSuiwelprodukFrankrykTweede WêreldoorlogDelft, KaapstadBipolêre gemoedsteuringGrondsoorteBronsLugbesoedelingAfrikanernasionalismeDeelteken en umlautNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyFotosinteseKaliumWaterstofVerenigde State van AmerikaVryheidsdag🡆 More