Bruinkopvisvanger

Die Bruinkopvisvanger (Halcyon albiventris) is 'n algemene standvoël in boomvelde, kuswoude, parke en tuine.

In Engels word dit die Brown-hooded kingfisher genoem.

Bruinkopvisvanger
Bruinkopvisvanger
'n Mannetjie naby Tzaneen
roep
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Halcyonidae
Genus:
Halcyon
Spesie:
H. albiventris
Binomiale naam
Halcyon albiventris

Identifikasie

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 75 gram. Dit het 'n bruinerige kop met swart strepe. Daar is rooibruin gedeeltes aan die kante van die bors. Dit is groter as die Gestreepte visvanger en die snawel is rooi. Daar is geen wit aan die bo- of ondervlerk nie. Die mannetjie se rug is swart en die wyfie en die jong voëltjies se rug is bruin.

Galery

Sien ook

Bron

Tags:

Bruinkopvisvanger IdentifikasieBruinkopvisvanger GaleryBruinkopvisvanger Sien ookBruinkopvisvanger BronBruinkopvisvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterAntjie KrogHoofpynBiodiversiteitWaterDistrik SesOplossing (chemie)FacebookPolisieMIV/vigs in Suid-AfrikaVoedselverwerkingBayer 04 LeverkusenEkonomie van Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSpringbokkeLetterlike en figuurlike taalgebruikBosluisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMona LisaChristendomDubbelpuntHoutMaanGeskiedenis (vakgebied)Verenigde State van AmerikaStadWêreld- Ekonomiese ForumLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVersamelnaamWapen van Suid-AfrikaSamestellingSkildklierMeervoudOrale seksDemokratiese Republiek die KongoTekstielRacheltjie de BeerRugbywêreldbeker 2023BeesagtigesInfeksieNetbalBaardskeerder-spinnekopGesondheidNasionalismeSeksuele stimulasieLenteJavaScriptSendelingposisieEkonomieSuikersiekteLandbouSeksuele penetrasieAarverkalkingLys van Griekse mitologiese figureKaliumTuisbladHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSinkHorlosieProvinsies van Suid-AfrikaSwangerskapSelfstandige naamwoordVerkragtingBorsklierLys van Kaapstad se voorstedeBlonde stereotipeGalblaasSeksposisieDemokrasieKatoenHomofoonSkilpadBeesKaapstadSaartjie BaartmanNelson MandelaNederlands🡆 More