Gregor Mendel

Gregor Johann Mendel (20 Julie 1822 - 6 Januarie 1884) was 'n Tsjeggies-Oostenrykse monnik wat in sy vrye tyd geëksperimenteer het met ertjieplante.

Gregor Mendel word gereeld die vader van genetika genoem omdat hy met sy ertjie-eksperimente verskeie oorerwingspatrone in die plante opgemerk het wat hy geformuleer het tot die wette van Mendel.

Gregor Mendel
Gregor Mendel
Geboortenaam Johann Mendel
Gebore 20 Julie 1822
Heinzendorf bei Odrau, Keiserryk Oostenryk (tans Hynčice, Tsjeggië)
Oorlede 6 Januarie 1884 (op 61)
Brno (Brünn), Oostenryk-Hongarye (tans Tsjeggië)
Nasionaliteit Keiserryk van Oostenryk-Hongarye
Vakgebied genetika
Instelling(s) Sint Thomas se Abbey
Alma mater Universiteit van Olomouc
Universiteit van Wene
Bekend vir skepping van die wetenskap oor genetika

Sien ook

Tags:

1822188420 Julie6 JanuarieGenetikaMonnikOostenrykTsjeggiëWette van Mendel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Frederik Willem de KlerkAnilingusEnergie-ontwikkelingKonsentrasiekampStedelike hitte-eilandOutismeWortelCradock-4MantisKwaZuluHondLionel MessiRegSkaakNatuurrampAalwynArmoedeAkuutSelfmoordDeon GrootTaalSinoniemJohannesburgSonja HerholdtEkonomiese sektorOlimpiese Somerspele 2024Eben EtzebethSamestellende afleidingKeelseerBevolkingDuitsPlae van EgipteSpelerposisies in rugbyGrondsoorteLys van nedersettings in Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaDepressie (gemoedstoestand)ChromatografieMonopolieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGlobaliseringAfkortingOnderwysOopbroninhoudJapanKalsiumGewone breukeBlourokkeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTegnologieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AngssteuringVersamelnaamLien se lankstaanskoeneAngina pectorisKasterolieSelfieWieg van die MensdomInternetArmeniëKortverhaalKoppeltekenKoue OorlogOogproblemedgbsjDroogteLabia (geslagsdele)Karen WesselsSeisoenKorrupsieSpecial Air ServiceNederduitsch Hervormde KerkNuwe TestamentCarike KeuzenkampApartheid🡆 More