Govan Mbeki

Govan Archibald Mvuyelwa Mbeki (9 Julie 1910 – 30 Augustus 2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, en pa van die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki en die politieke ekonoom Moeletsi Mbeki.

Hy is vernoem na Edward Govan, 'n Skotse sendeling wat die Lovedale-kollege gestig het, waar hy dan ook skoolgegaan het.

Govan Mbeki
Govan Mbeki
Polisiefoto na sy arrestasie
Gebore
Govan Archibald Mvuyelwa Mbeki

(1910-07-09)9 Julie 1910
Sterf30 Augustus 2001 (op 91)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Bekend virAnti-apartheidsaktivis
EggenootEpainette Mbeki
KindersLinda Mbeki
Thabo Mbeki
Moeletsi Mbeki
Jama Mbeki
Govan Mbeki
Govan Mbeki se kitaar op Robbeneiland (Universiteit van Fort Hare-argief, 2016)

Hy was saam met Nelson Mandela die medestigter van die ANC-Jeugliga (ANCYL), die jeugorganisasie van die ANC.

Sy seun, Thabo Mbeki was die president van Suid-Afrika tussen 1999 en 2008.

Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit is na hom genoem.

Verwysings

Tags:

1910200130 Augustus9 JulieEkonoomLovedaleMoeletsi MbekiPolitikusSuid-AfrikaThabo Mbeki

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreedtegraadLandbouVaalrivierWerkersdagVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameSonja HerholdtSonnestelselLika BerningKorrupsieAfkortingMonumentSmaakHaasSekondêre sektor van die ekonomieAngolaRekenaarBreinDramaTweede WêreldoorlogSanskritKlitorisKunsmatige intelligensieNederlandsTierVars waterMagnetismeNasionale VrouemonumentKamoefleringOlimpiese SomerspeleBelastingVerenigde KoninkrykAborsie in Suid-AfrikaSeksuele stimulasieElektroniese of digitale mediaSikloonVisDuitslandBruce FordyceSoogdierLettergreepStaalDikdermGreen PornoSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wikimedia-stigtingAardbewingVolksrepubliek ChinaPad na jou hartAfrikaanse WikipediaJapanAanhalingstekensAardeMangelVingerseksSteenkoolProstaatkankerOopbroninhoudSlag van BloedrivierElon MuskTropiese sikloonStaatstoelaeCovid-19-pandemieLimfvatstelselKinderregteLugbesoedelingCradock-4Maroela MediaEwenaarKatSeksualiteitDwelmmiddelSamestellende afleidingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerenigde State van AmerikaHulpwerkwoord🡆 More