Leslie

Leslie is 'n klein dorpie in die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.

Dit is deel van Leandra.

Leslie
Leslie is in Mpumalanga
Leslie
Leslie
Leslie Leslie se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°21′58″S 28°55′01″O / 26.36611°S 28.91694°O / -26.36611; 28.91694 28°55′01″O / 26.36611°S 28.91694°O / -26.36611; 28.91694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitGovan Mbeki
HoofplekLeandra
Oppervlak
 • Totaal2,19 km2 (0,85 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal190
 • Digtheid87/km2 (230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense23.2%
 • Indiërs/Asiërs4.2%
 • Swart mense71.1%
 • Ander1.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 41.9%
 • Afrikaans 31.6%
 • Engels 10.3%
 • Ndebele 6.6%
 • Ander 9.6%
Poskode (strate)
2265
Poskode (posbusse)
2265
Skakelkode017

Die dorpie is 63 km wes van Bethal, Mpumalanga en 56 km oos-suid-oos van Springs, Gauteng. Dit word geadministreer deur 'n dorpsraad en is op die plaas Brakkefontein uitgelê en in Desember 1939 geproklameer, 'n uitbreiding is in Desember 1957 gemaak. Die dorp is vermoedelik vernoem na Leslie in Fife, Skotland.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpGert Sibande-distriksmunisipaliteitGovan Mbeki Plaaslike MunisipaliteitLeandraMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LBrugNazi-DuitslandWinnie Madikizela-MandelaDepressie (gemoedstoestand)WaterstofDigvormKweekhuiseffekSwartbewussynsbewegingDawidUitwerking van klimaatsveranderingDuitse maselsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAnale seksLewerPinksterJode in Suid-AfrikaKarakteriseringHidroëlektrisiteitVreesLys van Suid-Afrikaanse musikanteRefentse MorakeLys van veltoestandeBorskankerRatelHoenderVlagterminologieGroot TrekLionel PetersonAborsieMaatskaplike verantwoordelikheidZack du PlessisStaalLeeuLys van nedersettings in Suid-AfrikaRieldansKlein-KarooBurgerregtePlaasjapieModeontwerpRonelda KamferPrimêre sektor van die ekonomieTurksvyHamburgerKhoikhoiSwart nasionalismeNamibiëTaalApostoliese GeloofsbelydenisReddingskakeFluoorLeierBelvidere Holy Trinity-kerkAluminiumJeugdagAtoomOnderwysTradisionele literatuurGeografie van Suid-AfrikaSkilpadSirkelPols-oksimeterManie JacksonTrappe van vergelykingDulcie van den BerghLys van Afrikaanse skrywersAkademiaPaasfeesPornografiese subgenresMenstruasieVerdampingKaren MeiringArmoedeBynierVoorsetselMusiekJesus van Nasaret🡆 More