Alice, Oos-Kaap

Alice is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 120 km wes van Oos-Londen.

Dit is op die wesoewer van die Tyhumerivier geleë, teenoor die hoofkampus van die Universiteit van Fort Hare.

Alice

eDikeni
Die Universiteit van Fort Hare se geboue troon uit bo die dorpie Alice.
Die Universiteit van Fort Hare se geboue troon uit bo die dorpie Alice.
Alice is in Oos-Kaap
Alice
Alice
Alice, Oos-Kaap Alice se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°47′S 26°50′O / 32.783°S 26.833°O / -32.783; 26.833 26°50′O / 32.783°S 26.833°O / -32.783; 26.833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1824
Oppervlak
 • Totaal9,85 km2 (3,80 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal15 143
 • Digtheid1 537/km2 (3 980/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,6%
 • Indiërs/Asiërs0,3%
 • Bruin mense5,6%
 • Swart mense93,0%
 • Ander0,5%
Taal (2011)
 • Xhosa 84,0%
 • Afrikaans 7,3%
 • Engels 3,5%
 • Ander 5,2%
Poskode (strate)
5700
Poskode (posbusse)
5700
Skakelkode040
Alice, Oos-Kaap
Een van tallose bouvallige geboue op Alice, eens 'n hotel.
Alice, Oos-Kaap
Die Baptistekerk op Alice, nog een van baie verwaarloosde geboue.
Alice, Oos-Kaap
Die NG gemeente Alice is in die tweede helfte van die jare 80 by die NG gemeente Fort Beaufort ingelyf en sy kerkgebou aan die genade oorgelaat.

Geskiedenis

Die Glasgow Sendinggenootskap het 'n sendingstasie in 1824 op die westelike oewer van die Tyhumerivier gestig. Hulle het die dorp eers Lovedale genoem - na John Lovedale van die genootskap. Die dorp is later na prinses Alice, dogter van die Britse koningin Victoria, vernoem.

Die sendingstasie is na die Sesde Grensoorlog prysgegee en die eerste skool is eers in 1841 ná die heropening gebou. Die geboue is egter tydens die Sewende Grensoorlog opgekommandeer en in 'n fort omskep. Ná die vrede van 1847 is 'n behoorlike fort op die oostelike oewer van die rivier gebou.

In 1867 het Jane Elizabeth Waterston, Suid-Afrika se eerste vrouedokter, hier begin werk as 'n onderwyseres.

In 1981 het dit deel van die onafhanklike tuisland Ciskei geword en moes nie-swartes dit verlaat.

Distrik

Daar word wol, sybokhaar, beesvleis, melk, sitrusvrugte, tabak en hout gelewer in die distrik. Die Universiteit van Fort Hare is opgerig waar die militêre fort in die 19de eeu op die oewers van die Tyhumerivier gebou is.

Naburige dorpe

Hogsback
Fort Beaufort Alice, Oos-Kaap  Middeldrif, King William’s Town

Infrastruktuur

Die R63-provinsiale pad en R345-streeksroete gaan deur die dorp.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Alice, Oos-Kaap GeskiedenisAlice, Oos-Kaap DistrikAlice, Oos-Kaap Naburige dorpeAlice, Oos-Kaap InfrastruktuurAlice, Oos-Kaap Sien ookAlice, Oos-Kaap VerwysingsAlice, Oos-Kaap BronneAlice, Oos-Kaap Eksterne skakelsAlice, Oos-KaapOos-KaapOos-LondenUniversiteit van Fort Hare

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupvervangingGeskiedenis van AfrikaansEjakulasieEugenetikaTuberkuloseStadJak de PriesterHartGeweldDierSiya KolisiAlliterasieEngelsJagluiperdHortologieMateriaalVerenigde KoninkrykSwartPeach van PletzenReënspinnekopMenslike skeletMIV/vigs in Suid-AfrikaMaselsWoordEienaamOrthopteraJohannes MeintjesDikdermSatellietGeskiedenis van Suid-AfrikaHeuningbyTuisbladPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringAardverwarmingWaterGreen PornoMantisVaginaPizzaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaInflasieOnomatopeeVoorvoegselRymEngelandBeesMona LisaKoue OorlogSprokieKlavierGalileo GalileiWet op Bantoe-onderwysNapoleon BonaparteWoordeskatWisselkoersKoorsblaarVersoeningsdagHokkieKoolstofdioksiedAanpassingskapasiteitSirkelPlae van EgipteMonopolieE-posKrugerwildtuinGeskiedenis van die BoererepubliekeMediese diagnoseMIVMuskietKaapstadse waterkrisis 2015-2018DonkieJode in Suid-AfrikaKolitis🡆 More