Googol: Groot nomber

’n Googol is die groot getal 10100.

In desimale syfers word dit geskryf as 1 gevolg deur 100 nulle: 10 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000.

Etimologie

Die term is in 1920 uitgedink deur die negejarige Milton Sirotta, nefie van die Amerikaanse wiskundige Edward Kasner. Kasner het die begrip gewild gemaak in sy boek van 1940 Mathematics and the Imagination. ’n Ander naam vir die getal in die lang skaalverdeling (wat in Afrikaans gebruik word) is tienduisend seksdesiljoen.

Kulturele impak

Die maatskappy Google se naam kom van ’n toevallige verkeerde spelling van "googol" deur die maatskappy se stigters. Die naam is gekies om aan te dui die soekenjin het ten doel om groot hoeveelhede inligting te verskaf. In 2004 het familielede van Kasner, wat die regte op sy boek geërf het, dit oorweeg om Google te dagvaar vir die gebruik van die term "googol"; hulle het dit egter nooit gedoen nie.

Verwysings

Skakels

  • Googol: Etimologie, Kulturele impak, Verwysings  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Googol EtimologieGoogol Kulturele impakGoogol VerwysingsGoogol SkakelsGoogol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingMeettegniekImpakte van toerismeHindoeïsmeSpysverteringstelselVlag van Suid-AfrikaOranje-VrystaatMaagsweerMangelontstekingPretoriaSowjetunieJo BlackJanie du PlessisOopbroninhoudMaroela MediaLys van Griekse mitologiese figureEerste WêreldoorlogWortelGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTweede WêreldoorlogAngina pectorisJode in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieLys van Joodse feeste en herdenkingsOnderwerp (taalkunde)CalviniaWaarheid-en-versoeningskommissieLuiperdRassisme in AfrikaGesonde dieetVerenigde KoninkrykOnse VaderOligopolieMartin Luther King jr.Trappe van vergelykingLiewe HeksieChristiane JaccottetRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VrystaatKankerAfkappingstekenDaggaVaste stofAfrikaanse woordelys en spelreëlsAnilingusVoedingJohannes HahnHorlosieViëtnamEkostelselVulvaOnderhandelinge om apartheid te beëindigBelastingHeuningTropiese sikloonGriepGeskiedenis van Suid-AfrikaBiologieGriekwa-AfrikaansWetenskaplike metodeHomoniemBokmakierieBreinJudaïsmeSkoolSlaginstrumentOrgasmeKaapstadLenteBruto binnelandse produkNedersettingAntoniemSelfmoordLeesFrankrykSteve Biko🡆 More