Golf Van Suez

Die Golf van Suez (Arabies: خليج السويس‎, khalīǧ as-suwais‎; voorheen: بحر القلزم, baḥar al-qulzum, letterlik: Meer van Calm) is 'n golf aan die noordwestelike punt van die Rooisee tussen die Egiptiese vasteland in die weste en die Sinai-skiereiland in die ooste.

Golf van Suez
Golf Van Suez
Die Sinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en die Golf van Akaba in die ooste vanuit die ruimte gesien, 2007
Koördinate:28°45′N 33°00′O / 28.750°N 33.000°O / 28.750; 33.000 33°00′O / 28.750°N 33.000°O / 28.750; 33.000
Ligging:Egipte
Soort:Golf van die Indiese Oseaan
Gemiddelde diepte:40 meter (130 voet)
Maksimum diepte:70 meter (230 voet)
Lengte:314 km (195 myl)
Breedte:32 km (20 myl)
Invloei:Suezkanaal
Uitvloei:Rooisee
Eiland/e:Shadwan
Nedersettings:Suez
Golf Van Suez
Kaart van die Sinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en die Golf van Akaba in die ooste

Die middel van die Golf van Suez vorm die grens tussen Afrika en Asië, wat van Egipte 'n transkontinentale land maak. Deur die Suezkanaal, die Golf van Suez, die Rooisee, die Bab-el-Mandeb en die Golf van Aden is die Middellandse See en die Indiese Oseaan met mekaar verbind.

Die belangrikste stad aan die Golf van Suez is Suez, waar die Suezkanaal in dié golf uitmond.

Fotogalery

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansGolf Van Suez  Wiki Commons het meer media in die kategorie Golf van Suez.
  • (en) "Gulf of Suez". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Junie 2017.

Tags:

ArabiesEgipteLandhoofde en baaieRooiseeSinai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Uitwerking van klimaatsveranderingSprokieEkonomieAnneli van RooyenTarentaleWalvisNoord-KaapKnysnaKarooKunsmatige algemene intelligensieBreinRassisme in AfrikaDiskriminasieBelastingGrondsoorteLetterlike en figuurlike taalgebruikBTWConsolidated B-24 LiberatorSeekatVratHoutVenda (taal)Jan van HunksNaeltjiesDierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMusiekSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieStedelike hitte-eilandVoedingKoringToerismeMynbouAnilingusChemiese verbindingWiki CommonsGrondJohn Brown (aktivis)KunsDemi Lee MooreArabiesSkaakDokterWaterbesparing in Suid-AfrikaDeon GrootGeografie van Suid-AfrikaKunselementePiesangPolitieke partyGewone breukeHage GeingobDieregeluideHemelvaartPaulus van TarsusPornhubHoofstadFiela se kindLionel MessiVingerseksGevolge van aardverwarming op oseaneWynTsoenamiArgitektuurPretoriaMondDemokrasiePlastiekJan van RiebeeckKasteel die Goeie HoopMaselsImpakte van toerismeHartTrappe van vergelykingVideo🡆 More