Suez

Suez (Arabies: السويس) is 'n hawestad in Egipte geleë aan die noordelikste punt van die Golf van Suez.

Die suidelike ingang van die Suezkanaal is hier geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 500 000 inwoners. Dit beskik oor 'n olie-raffinadery, twee hawens en 'n groot seepoort. Hoofweë en treinspore verbind die stad met Kaïro, Port Said en Ismailia.

Suez

السويس
Satellietbeeld van die hawe.
Satellietbeeld van die hawe.
Suez is in Egypt
Suez
Suez
Koördinate: 29°58′N 32°33′O / 29.967°N 32.550°O / 29.967; 32.550 32°33′O / 29.967°N 32.550°O / 29.967; 32.550
LandVlag van Egipte Egipte
Stigting1859
Oppervlak
 • Totaal25,4 km2 (9,8 vk. myl)
Hoogte
5 m (16 ft)
Bevolking
 • Totaal478 553
TydsoneUTC+2 (Egiptiese Standaardtyd)
 • SomertydUTC+3

Tags:

EgipteGolf van SuezKaïroPort SaidSuezkanaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatGetalSwart menseAfkortingBelastingWaterInentingVerlede tydWeervoorspellingBoomKappie (skryfteken)VarkgriepKoppeltekenWatersuiweringKunsmatige intelligensieGalileo GalileiElon MuskYstertydperkOranje-VrystaatBruin menseBrendan PeyperDeelteken en umlautErns GrundlingWikipediaMosesBoelierySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BreinkaartTienerOorstromingDroogteFaf de KlerkSpierBrandmondsindroomVaste stofHomofoonKriekWaterstofWoordeboek van die Afrikaanse TaalBeesvleisVulkaanRuslandSinoniemWikiHoofstadNeurenberg-verhoreMaselsMusiekOmgewingskwessies in Suider-AfrikaReënspinnekopBestaansboerderyAnale seksKasterolieKartografieMahatma GandhiSeptimius AwardsRooibokMieliestronkHernubare energieKinkhoesTrekarbeidRenosterGroot TrekOnderwerp (taalkunde)EmfiseemGoogleAfrikaAfrikaanse WikipediaMasturbasieVryheid van spraakTweede Nuwe JaarLuiperdLyfstraf in skoleRekenaar🡆 More